Third Rock Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Keith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michael A - Sep 2023
Algehele gradering
It was a convenient stopover.
Heidi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, gasvry en goed vir die siel.
Lees meerThird Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie Heidi, vir die mooi woorde. Alles van die mooiste en beste vir julle. Hoop ons sien mekaar weer.
Liefde Groete,
Keith.
Charlene Rl R - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, groot huis met groot stoep en omheinde tuin.
Third Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie, Charlene. Dit was 'n vooreg om julle te huisves. Interesante geselskap en goed versorgde diere. Beste Groete. Keith.
Wayne L - Mei 2024
Algehele gradering
Was goed om daar af te pak en tot rus te kom! Dankie daarvoor!
Frank U - Mei 2024
Algehele gradering
Nice overnight stop off the general route for us, but alongside N1 highway.
Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oornag slaapplek met als wat jy nodig het.
Jimmy R - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice.
Elizabeth Magdalena C - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag.
Amelia S - Des 2023
Algehele gradering
Rustic en rustig.
Amanda V - Sep 2023
Algehele gradering
Loved it.
Third Rock Guest House se terugvoer
Thank you, Amanda, for the kind words. It was a pleasure hosting you.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Everything is extremely dated. Had constant issues with hot water. No lights in bathroom and kitchen during loadshedding.
Este D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi huis met 'n lekker ruim erf.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Rip W - Feb 2020
Algehele gradering
It was unpleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was onaangenaam.
Oor die algemeen is die gradering op die webwerf onaanvaarbaar teen 5 sterre. Die huis is oud en vervalle. Die huis is oornag langs die vragmotor-parkeerarea en die vragmotors raas die hele nag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carina B - Jan 2020
Algehele gradering
Glad nie tevrede.
Third Rock Guest House se terugvoer
Hi Carina,
Ons akkommodasie is ideaal vir gaste wat oornag en die gerief waar ons in die dorp geleë is.
Jy het eers jou balans betaal 3 weke later, na ons jou aanhoudend probeer kontak het in verband met die uitstaande gelde, mag dit moontlik die rede wees vir jou resensie.
Jy is reg dit is 'n ou huis en dit is presies wat op ons webblad staan. Dit is 'n huis wat dateer tot nog voor die Anglo-Boere oorlog waarop ek baie trots is en word daagliks skoon en instand gehou.
Ek, die eienaar, het persoonlik daardie nag tot 02h00, dit is hoelaat julle gesê het julle gaan vertrek, oor julle wag gehou soos wat ek julle vroeër die middag meegedeel het.
Third Rock Gastehuis.
Welda D - Mei 2019
Algehele gradering
Alles was baie gemaklik. Gawe ontvangs.
Klasina H - Apr 2019
Algehele gradering
Heidi en Keith was baie behulpsaam en vriendelik.
Susan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
John G - Jun 2018
Algehele gradering
This was a good place to stay for our purpose and we were taken care of very well.
Erica P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige ou huis.
Third Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie, Erica vir die mooi woorde. Ons voel ryker daaraan toe nadat ons julle ontmoet het.
Gustavo W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding.
Lesley H - Nov 2018
Algehele gradering
Good value for money.
Lees meerLena B - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ezette H - Jan 2018
Algehele gradering
Interessante ervaring en 'n stukkie nostalgie.
Lees meerYolandi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerSonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies.
Ivan C - Des 2017
Algehele gradering
The best place in Ventersburg!
Third Rock Guest House se terugvoer
Thank you for the kind words, Ivan. It was a pleasure having you and your family.
Marlena V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap op pad see toe.
Gerda W - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Sampie E - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Carina N - Des 2017
Algehele gradering
'n Veilige rusplekkie op die lang pad.
Sampie S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Brenda M - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelikste gasheer ooit.
Irma S - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Conrad B - Jan 2017
Algehele gradering
Wow!
Louis J - Feb 2017
Algehele gradering
Cute cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oulike kothuis.
Oulike kothuis, skoon met baie vriendelike gasheer, Keith. As dit WiFi gehad het, sou ek 'n 5 gee.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Serena F - Feb 2017
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het n.a.v. foto's nie.
Lees meerThird Rock Guest House se terugvoer
Hi Serena,
Ek is baie jammer oor die ongerief wat jy ervaar het. Omdat ons vol was het ek besluit om jou by n ander gastehuis te plaas.
Dit was 'n fout waarvoor ek bitter jammer is.
Ek sal jou geld terug betaal. Stuur jou asb besonderhede.
Ek is opreg jammer.
Groete,
Keith
Mpho H - Des 2016
Algehele gradering
I will definitely go back! We had an awesome stay.
Third Rock Guest House se terugvoer
Hi Mpho, you say the most beautifull things. You made our day. May all your dreams come true.
Juanita C - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik rustige rusplek.
Kobie H - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename oornagplekkie.
Lani S - Aug 2016
Algehele gradering
Interessant.
Third Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie Lani vir die mooi woorde.
Riaan L - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike, opregte gasvryheid wat net 'n platteland dorpie kan bied.
Kobus V - Sep 2016
Algehele gradering
'n Heerlike rusplekkie langs die pad!
Third Rock Guest House se terugvoer
Baie dankie, Kobus vir die woorde.
Gary G - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker - work in progress - eienaar het nog baie idees met die plekkie.
Johan H - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annelie D - Des 2016
Algehele gradering
Mooi huis met baie spasie.
Adri V - Okt 2016
Algehele gradering
Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang