Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thirsty Falls

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier en Magaliesburg ontdek. Heerlik in die bosveld gekuier, lekker rustig op die stoep gesit en die sonsondergang geniet. Ons is gasvry ontvang, en die plekkie is ruim en skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peace and quiet. Relaxed. We enjoyed our stay very much. The unit was perfect and comfortable, and we enjoyed the peaceful surroundings. The hosts were great. Would definitely recommend to anyone who wants a relaxed and peaceful time away. We will be going back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosta K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Our hosts were very accommodating and friendly. We recommend Thirsty Falls Nature Retreat for. Very relaxing and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jenny
Thirsty Falls
So pleased that what this unique little 'peace' in nature offers, is what our guests come to experience and enjoy. Tranquillity, serenity, quietness and valued time together. Thank you!

Gerdus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige uitsig, rus en vrede en vriendelike gashere. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is pragtig en die voëllewe besonders. Ons het die kort staproete teen die berg op ook baie geniet. Lekker plek vir 'n naweekwegbreek van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jenny
Thirsty Falls
Ons waardeer dat jul dit so geniet het. Baie dankie. Ons sien uit na jul terug kom in die toekoms.

Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wegbreeknaweek. Die ideale plek vir 'n wegbreeknaweek. Rustig, stil en veilig. Gasheer en gasvrou is vriendelike mense en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en privaat. Ideale plek as jy wil wegbreek van die gejaag. Rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing! We will be back soon! We loved our stay at the Rosemary cottage. The views are amazing, we enjoyed the cosy fireplace and the hosts were incredible. Everything you need for a breakaway from the city. It was absolutely perfect. We will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jenny
Thirsty Falls
Hi Elmi We are delighted that you enjoyed what we offer and give for your comfortable stay. Hope you have memories to cherish! We look forward to your return when you need the next breakaway! Kind Regards, Alan & Jenny

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie rustig, pragtige natuur en vriendelike mense. Baie rustig en plaaslik geleë om al die besienswaardighede te besoek in die omgewing. Baie netjies en gerieflike huis met alles wat mens nodig het. Die eienaars was baie vriendelik en voel mens sommer tuis. Die natuur is vreeslike mooi en voës van alle soorte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Netjiese plekkie en gasvrye eienaars. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en het ons tuis laat voel. Die plekkie was netjies met alles wat jy nodig het. Die ligging is perfek en die view is baie mooi orals. Ons het op 'n wandelpad buite die eiendom gegaan en dit was baie lekker. Baie voëltjies het om die huis gewees. Die kaggel was baie lekker om te he. Ek mis klaar die plekkie ek wil graag weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
jenny
Thirsty Falls
So bly julle het die naweek so geniet. Ons sien uit na jul volgende wegbreek. Bly versigtig en in goeie gesondheid. Alan en Jenny

Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik rustig. Pragtige plek, skoon, netjies en baie natuurskoon. Baie voëls. Vriendelike eienaars. Gaan uit hulle pad om jou gemaklik te maak en te help. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwODVhYWMyLWJkZjctNGJmMS1iNDZmLTk4N2QwYWRjOTYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Portion 34 Wagenpadspruit Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8619 27.3656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang