Thirsty Falls
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Lorraine J - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing. Just what we needed.
Johan L - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike omgewing om te ontspan.
Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier en Magaliesburg ontdek.
Johan T - Jan 2024
Algehele gradering
Peace and quiet. Relaxed.
Kosta K - Nov 2023
Algehele gradering
Our hosts were very accommodating and friendly. We recommend Thirsty Falls Nature Retreat for.
Thirsty Falls se terugvoer
So pleased that what this unique little 'peace' in nature offers, is what our guests come to experience and enjoy. Tranquillity, serenity, quietness and valued time together. Thank you!
Gerdus T - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rus en vrede en vriendelike gashere.
Thirsty Falls se terugvoer
Ons waardeer dat jul dit so geniet het. Baie dankie. Ons sien uit na jul terug kom in die toekoms.
Natasha B - Aug 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Lynette K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Elmi J - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing! We will be back soon!
Thirsty Falls se terugvoer
Hi Elmi
We are delighted that you enjoyed what we offer and give for your comfortable stay. Hope you have memories to cherish! We look forward to your return when you need the next breakaway! Kind Regards, Alan & Jenny
Estelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige natuur en vriendelike mense.
Chanel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese plekkie en gasvrye eienaars.
Thirsty Falls se terugvoer
So bly julle het die naweek so geniet. Ons sien uit na jul volgende wegbreek. Bly versigtig en in goeie gesondheid.
Alan en Jenny
Lizelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Dit het baie gereën die aand voor ons vertrek, en die gasheer het ons mooi verduidelik hoe om uit te kom sonder om vas te sit. Dit was baie aangenaam dat hulle jou belange op die hart dra.
Hester D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en 'n ongelooflike mooi uitsig.
Francois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige en skoon omgewing.
Gerhard M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gerus in die mooiste natuurskoon.
Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek omring deur pragtige berge en natuurlewe.
Lees meerThirsty Falls se terugvoer
Ons is so bly dat wat ons aanbied, gedurende jul wegbreek so geniet was. Baie dankie!
Sibongile P - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Thirsty Falls se terugvoer
So glad you enjoyed this beautiful mountain venue! The gravel road is just something city folk are not accustomed to. It allows for a slowing down of lifestyle as it brings you through the nature reserve, bringing awareness of the benefits of reconnecting in the natural bush surrounds of the countryside. Thank you!
Tanya H - Nov 2022
Algehele gradering
A wonderful, peaceful weekend.
Andre Coetzee C - Jun 2022
Algehele gradering
Dit is 'n lekker webreek en stilte! Geen TV, geen radio. As jy wil rus is dit ideaal!
Grant W - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation was comfortable, spacious, well-equipped, well-maintained, and spotlessly clean.
Lees meerAdele J - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect location to recharge and reset.
Thirsty Falls se terugvoer
We are pleased that you enjoyed what we have to offer and made your visit a memorable one.
We welcome you back when your next breakaway is needed once again! Thank You.
Gerda N - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustige plekkie in die natuur.
Linda C - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig.
Gerard D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het rus nodig gehad, en daar is nie 'n beter plek om dit te vind nie.
Thirsty Falls se terugvoer
Die toestand van die pad is deur die geweldige reëns wat ons die jaar getref het. Alan is besig elke week om dit te verbeter.
Dit is elke naweek gebruik deur ons gastemense, so is toeganklik. Ons is bly julle het dit so geniet.
Margo V - Apr 2021
Algehele gradering
Exceptional!
Koos V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
John K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Annemarie P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Beslis as jy wil rus en net die stilte om jou waardeer!
Thirsty Falls se terugvoer
So bly dat wat ons aanbied vir julle so mooi gepas het! Dankie; vertel jou vriende van die klein plekkie in die Natuur wat ons so naby aan ons Skepper bring.
Beste Wense!
Herman K - Des 2019
Algehele gradering
Rus en vrede in gemak.
Lees meerBrander P - Okt 2018
Algehele gradering
Best place for a getaway.
Elias L - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful view of the berg, and plenty of birds to sing your stresses away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig op die berg, en baie voëls om jou te laat ontspan.
Dankie, Jenny, vir die goeie diens en pragtige omgewing. Was net wat ons nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robert E - Feb 2018
Algehele gradering
Stilte en rustigheid op 'n veilige plaas!
Thirsty Falls se terugvoer
Baie dankie. Ons is altyd so bly om te hoor dat wat ons vir die besoekers aanbied en deel van die natuur se skoonheid, is wat julle hier kom geniet en waardeer het.
Jeanette C - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame mensies.
Thirsty Falls se terugvoer
Dankie dat jul dit geniet het.
Lynn E - Aug 2018
Algehele gradering
A lovely, relaxing mid-week break.
Niel J - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Frikkie D - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Dit was net ideaal vir ons wegbreek en om ons 10de herdenking te vier.
Thirsty Falls se terugvoer
Baie dankie, so bly julle het die naweek geniet vir jul herdenking. Hier saam, in die stilte, met wonderwerke rondom van die natuur.
Michelene L - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag.
Lees meerThirsty Falls se terugvoer
Ons is bly dat jul spesiale wegbreek so genietvol was. Baie dankie
Lindie W - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is 'n absolute stukkie wonderwerk!
Thirsty Falls se terugvoer
Dankie, ek is baie bly dat julle dit so geniet het. Kom vind saam wat belangrik is in die lewe, hier in die natuur se wondewerk.
Gerson M - Jul 2017
Algehele gradering
Jenny and Alan are God send to manage this beautiful place!
Thirsty Falls se terugvoer
Feeling humbled. We just know that the experience needs to be shared with all the those who need some tranquility Thank You
Dieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
Lees meerThirsty Falls se terugvoer
Ons is dankbaar dat, wat ons voel en sien van die uniekheid van die plekkie, kan ons saamdeel met ons gaste om dit rustig vir hulself te kan beleef en geniet.
Die grondpad is soos alle paaie op 'n plaas en totaal bereikbaar. Die geluid van voertuie op die grootpad hang af van die windwaai se gang, maar is gou gekalmeer met die sing van die verskeie voëls wat hier hul tuiste geniet. Baie dankie.
Mike V - Apr 2017
Algehele gradering
Quiet beautiful and green.
Thirsty Falls se terugvoer
We are pleased that you enjoyed the upgrade to the bigger unit. Trees bring the wonderful bird life, which is such a privilege. The views are easily seen if one just moves around. Many Thanks.
Amanda M - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Thirsty Falls se terugvoer
Ek is so bly die rustigheid van die bos maak die siel weer heel.
Die plaaspad is wat op 'n plaas omgewing gevind is, totaal bereikbaar, 'n mens moet net stadig ry om miskien 'n vlakvark, jakkals of kudu in sy omgewing te sien beweeg. Nog 'n ervaring van plaaslewe, om te kom geniet. Beste groete.
Karlien G - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig, baie vriendelike diens. Sal definitief weer teruggaan.
Thirsty Falls se terugvoer
Dit is vir ons 'n plesier om te weet dat jul besoek hier rustig en plesierig was! Ons sien uit daarna dat jul weer 'n wegkom kans hier sal kom geniet.
Baie Dankie!
Nayan V - Jul 2016
Algehele gradering
A really lovely little setup they have.
Thirsty Falls se terugvoer
So glad you were comfy even though Winter has arrived ! We are also pleased that you were able to enjoy quality time together with your group.It is important to us that we make your stay a memorable one, Thank You!
Gerhard G - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig in die bos.
Thirsty Falls se terugvoer
Dankie dat dit vir julle 'n ontspannende naweek was.
Alan was ook dankbaar om sulke goeie gaste saam met hom, rugby kyk , veral dat ons gewen het !
Plesier om julle hier te he kuier!
Wilna B - Mei 2016
Algehele gradering
Thirsty Falls het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n rustige, verfrissende naweek.
Barend J - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met vriendelike diens.
Hantie P - Aug 2016
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Thirsty Falls se terugvoer
Ons is so bly die naweek was vir julle so rustig. Ek is bly dat jul kuiermense dit ook saam met julle kon geniet !
Baie Dankie.
Gerrit D - Jun 2016
Algehele gradering
Very enjoyable and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie genotvol en ontspannend.
Ons het die voetslaan halfpad die berg op baie geniet terwyl ons luister na die voëls en ons eie gedagtes. Die chalet was baie gemaklik en ons het die knetterende kaggelvuur baie geniet. Allen en Jenny is lieflike mense en ons het lieflike oomblikke gedeel. Dankie Allen en Jenny.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thirsty Falls se terugvoer
We are always pleased that what we offer is what our guests enjoyed. It is our aim to please and make the stay as comfortable and memorable as possible, for people to share their experience with others.
Thank You!
Klaus K - Jan 2016
Algehele gradering
Die gasvrou, Jenny, het baie moeite gedoen en was baie vriendelik.
Thirsty Falls se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het.
Beste Groete!
Melien R - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike, rustige verblyf met pragtige natuur rondom jou.
Magda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Too quiet. No TV or radio for when you want to relax indoors.
Lees meerThirsty Falls se terugvoer
Thank You for your feedback and private apology received per your email!
Thirsty Falls Guest Farm is a Retreat venue, offered and shared, for people who need a Breakaway from city life in all forms: eg Cell phones, TV's (DStv offered at the farmhouse), Radios , even staying out of the car if possible! Stressed people arrive and then leave rested and refreshed, realizing how they can reconnect with each other and Natures bounty.
The road is accessible at all times. Low profile cars need to travel very slowly (we have had Unos and Jaguars visiting.) Just off the main road -R24, is 3 km of mountain gravel road driving upwards mostly to reach the venue, which is located half way up the Magaliesberg mountain side. City folk are used to driving fast on tarred roads (with potholes). We ask that you drive round 25 km through this Protected Magaliesberg Biosphere, as you are within the terrain of wild animals roaming freely. Visitors coming in, whether day or night, have used us for their accommodation as a base, for Sun City, Pilanesberg, Rustenburg, Magaliesburg and the areas of Hartebeespoort , since 2006.
Most Important Tips Before Making a Booking:
Always decide on what / what-not you are looking for / or expecting at a venue. Once you have found a suitable venue, ask relevant questions so that you feel your needs will be satisfied, whilst there.
Remember, as an owner of a venue we strive only to make your stay comfortable, enjoyable and a memorable one!
Kind regards,
Jenny Mosley
Maureen B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was presies die rustigheid wat ek wou gehad het om bietjie weg te kom van die stad se gejaag.
Thirsty Falls se terugvoer
Baie gelukkig dat wat ons aanbied, so geniet is ! Ons het klein liggies in die plafon wat makliker beweging verskaf en prakties is in n kamer, wat baie mense oor naweke van gebruik maak.
Ons sal jul verwelkom in die toekoms, vir nog so n rustige tydjie.Baie Dankie !
Helandi S - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Celeste V - Aug 2015
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek in die bosveld en die berge.
Jacques M - Jun 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig!
Johanna M - Mei 2015
Algehele gradering
Puik!
Izak V - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig met 'n uitsig!
Yolanda K - Sep 2014
Algehele gradering
What a pleasant stay!
Magda M - Jun 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Sanet S - Jun 2013
Algehele gradering
Pragtige plekkie en uitsig
Analene C - Mrt 2013
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig
Pamela N - Jul 2013
Algehele gradering
Thristy Falls is a pleasant and tranquil environment, great for taking a break...
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang