Thirty Two
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raphia Palm 32, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirty Two is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in 'n stil area in Richardsbaai. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die dorp se geriewe en besienswaardighede kan verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus.
Die woonstel het ook gratis WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix en lugversorging. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eiendom is 2,5 km vanaf die middedorp met winkels en restaurante, 7,5 km vanaf Alkanstrand en 6 km vanaf Richardsbaai Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zibya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Raphia Palm 32, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thirty Two het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raphia Palm 32, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang