Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

This is It Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marianka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ruim, gerieflik, stil en netjies. Dit is so 'n lekker rustige omgewing, dat mens nie kan dink jy is naby die stad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie.

Sinet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker geslaap. Ek sal hierdie plek baie sterk aanbeveel. Ek was baie verbaas om te sien ons het 'n hele woonstel vir onsself. Fotos kan soms misleidend wees vir gaste huise omdat daar verskeidenheid kamers afgeneem en geplaas word, hierdie fotos is egter perfek en dit is regtig wat mens kry. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie Sinet!

Greg F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het vroeër gearriveer aangesien ons daar was vir 'n troue. Sal beslis weer daar gaan oorbly indien ek moet. Verblyf was skoon en netjies met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie Greg, hoop julle kom gou weer.

Manda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Heerlik stil, privaat in die natuur. Heerlik vir 'n rustige wegbreektydjie. LW voertuig moet hoog wees vir die langerige grondplaaspad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Dankie Manda, julle is altyd welkom.

Monica C
1 nag
5.0
Des 2022

Baie rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie Monica. Kom gerus weer.

Ruan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie netjiese plek teen 'n baie bekostigbare prys. Ons was met oop arms ontvang en dadelik tuis laat voel. Ons het ook die plek baie maklik gekry en dit ons verwagtinge was vir seker voldoen. Sal sonder geen twyfel mense aanbeveel om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Stop over after seeing specialist. Large spacious apartment with everything you need, helpful hosts. Will make it our stay of choice when coming up to Pretoria. Would appreciate WiFi, but cell phone reception good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Thanks so much, Graham. You are most welcome .

Yolandi J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Ontvangs was aangenaam en vriendelik. Was 'n aangename ontvangs gewees en ons privaatheid was gerespekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie Yolandi, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom gerus weer.

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Heerlik en skoon. Seker een van die skoonste plekke waar ons nog oornag het. Baie gerieflik met alles wat nodig is vir oorslaap. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Baie dankie Tania, hoop om julle gou weer te sien

Jarryd M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very pleasant stay. We didn't even stay a period more than a day because we were at a wedding. However the short amount of time we spent there we thoroughly enjoyed. Coming from Cape Town it was nice to be out of the way and "off the grid".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
This is It Apartment
Thank you so much, Jarred, please visit us again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5gqxgSBDTS12YeZyDbQBpUY3JjMBs7sYsTATCXwzhdmX700UY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 123 Luiperd Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.897438662289 28.412411168242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang