Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

This is It Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir This is It Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marianka B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Ruim, gerieflik, stil en netjies.

Dit is so 'n lekker rustige omgewing, dat mens nie kan dink jy is naby die stad nie.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie.

This is It Apartment
Sinet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinet V

Baie lekker geslaap.

Ek sal hierdie plek baie sterk aanbeveel. Ek was baie verbaas om te sien ons het 'n hele woonstel vir onsself. Fotos kan soms misleidend wees vir gaste huise omdat daar verskeidenheid kamers afgeneem en geplaas word, hierdie fotos is egter perfek en dit is regtig wat mens kry. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie Sinet!

This is It Apartment
Greg F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg F

Verblyf was baie aangenaam.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het vroeër gearriveer aangesien ons daar was vir 'n troue. Sal beslis weer daar gaan oorbly indien ek moet. Verblyf was skoon en netjies met vriendelike mense.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie Greg, hoop julle kom gou weer.

This is It Apartment
Manda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R

Heerlik stil, privaat in die natuur.

Heerlik vir 'n rustige wegbreektydjie. LW voertuig moet hoog wees vir die langerige grondplaaspad.

This is It Apartment se terugvoer

Dankie Manda, julle is altyd welkom.

This is It Apartment
Monica C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Baie rustige omgewing.

Vriendelike ontvangs.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie Monica. Kom gerus weer.

This is It Apartment
Ruan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Baie netjiese plek teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons was met oop arms ontvang en dadelik tuis laat voel. Ons het ook die plek baie maklik gekry en dit ons verwagtinge was vir seker voldoen. Sal sonder geen twyfel mense aanbeveel om hier te bly.

Graham H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Stop over after seeing specialist.

Large spacious apartment with everything you need, helpful hosts. Will make it our stay of choice when coming up to Pretoria. Would appreciate WiFi, but cell phone reception good.

This is It Apartment se terugvoer

Thanks so much, Graham. You are most welcome .

This is It Apartment
Yolandi J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi J

Ontvangs was aangenaam en vriendelik.

Was 'n aangename ontvangs gewees en ons privaatheid was gerespekteer.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie Yolandi, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom gerus weer.

This is It Apartment
Tania S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Heerlik en skoon.

Seker een van die skoonste plekke waar ons nog oornag het. Baie gerieflik met alles wat nodig is vir oorslaap. Sal beslis weer daar oornag.

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie Tania, hoop om julle gou weer te sien

This is It Apartment
Jarryd M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd M

Very pleasant stay.

We didn't even stay a period more than a day because we were at a wedding. However the short amount of time we spent there we thoroughly enjoyed. Coming from Cape Town it was nice to be out of the way and "off the grid".

This is It Apartment se terugvoer

Thank you so much, Jarred, please visit us again!

This is It Apartment
Armine N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armine N

Vriendelike verwelkoming

Netjiese eenheid met ruim vertrekke.

Robert B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Baie lekker, rustige atmosfeer.

Met ons aankoms het Karien ons baie vriendelik buite by ons bly plekkie ontmoet. Die natuurskoon met die pragtige wild in die kamp skaars 100 m ver het my dadelik opgeval. Wat vir my ook lekker was is nadat ons af gepak het en buite ontspan het, het die 2 honde kom groet en toe weer terug na hulle huis (ons is honde mense).

This is It Apartment se terugvoer

Baie dankie, Robert, kom kuier gerus weer!

This is It Apartment
Willem M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Lekker rustig op die plaas.

Baie rustige plaasatmosfeer in 'n baie skoon en netjies woonstel.

Andrew V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Onvergeetlik.

Dit was een ongelooflike mooi plek. Ek sal definitief weer gaan, definitief ook deur en deur die moeite werd. Die eienaar was so vriendelik.

Pierre F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Fantasties.

Die mense het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en ons te help om ons dag spesiaal te maak. 10 uit 10. Pragtige plek en sal dit beslis aanbeveel.

Dawid K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Dit was 'n baie goeie en ruim mooi plek om oor te bly en lekker en beste matras vir die nag se rus!

Dit word sterk aanbeveel om hier oor te bly oor mooi, ruim en goeie plek. En kry gereeld 'n sms en 'n Whatsapp-boodskap om te herinner van datum van bespreking. En dan ook die "location" om nie te verdwaal nie.

Wikus V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Baie rustig.

Die wildsbokke op die grasperk was 'n wenner. Ons het ook die koffie en beskuit waardeer. Baie dankie.

Hardus M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus M

Voel of jy in die bos is.

Heerlik gebly! Baie goeie waarde vir jou geld. Sal beslis weer daar gaan bly.

Lourraine N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourraine N

Very spacious, clean and everything we wanted and more.

It was a pleasant stay and would have loved to stay another night. The bed matras slept like a dream and loved the throws. Also supplied restaurants near by which we tested and enjoyed. Everything we needed was there and more. Thanks for the rusks, and goodies in the bathroom. Highly recommended.

Hester G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Baie netjies en skoon!

Gerieflik, rustig en mooi!

Hanno L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno L

Groot, netjiese verblyf vir spotgoedkoop!

Mooi en skoon, goed onderhou met lekker koffie en beskuit beskikbaar. Goed toegerus.

Fanie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Rustige omgewing en goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly en sal beslis dit volgende jaar weer doen. Ideale oornagplekkie vir die Toyota Warrior Race.

Anria V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Spacious and beautiful. Enjoyed the birds and farm feel, without feeling unsafe.

We only stayed for one night, but I wish we could stay longer to really enjoy everything that was offered. Great place to visit with children. Spacious and in a truly great setting. The birds woke us in the morning and we felt quite safe. Thank you for a great stay.

Salome K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Die atmosfeer en rustigheid is kos vir 'n mens se siel.

Sien die sterre.

Gerrie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Baie lekker geslaap in mooi omgewing.

Baie vriendelik ontvang. Lekker ontbyt gekry teen 'n baie billike prys.

Renè S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè S

Fantastic

It was a pleasure staying at This Is It B&B. Everything was clean. It was like home away from home. Excellent!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5gqxgSBDTS12YeZyDbQBpUY3JjMBs7sYsTATCXwzhdmX700UY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 123 Luiperd Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.897438662289 28.412411168242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang