Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thobeka Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Carizke V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Kosibaai, bekostigbare verblyf. Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou Maryna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

On the website it looks nice but in real life it's a very different story. The place is way out of sight, and the road to there is very dodgy. The place doesn't look the same as they advertise. When we arrived they were not ready for us, we had to wait for the gas to arrive and then the shower did not work at all. Had to use the communal shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elmarie S
1 nag
5.0
Des 2021

Bos, see, heerlike atmosfeer en wonderlike mense. Wat 'n lekker kuier was dit nie by Thobeka Lodge nie. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Die bestuur gaan uit hulle pad om alles gemaklik en mooi te maak. Wat 'n lekker kuier in die bos by die see. Well done Thobeka Lodge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn D
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2020

Baie lekke plek om te oornag. Als is daar wat nodig is. Baie lekker plek om te oornag as jy oor die grens wil gaan. Naby aan Kosibaaimond. Kan gerus dit aanbeveel. Ons sien julle weer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Zeer gewaardeerd. Bij aankomst een warm welkom, die uitleg van de omgeving gekregen, voor ons soort mensen een goede boskamp met het slaapgedeelte wat veel privacy heeft. Alles was er wat nodig is, hout tekort gekomen was ook zo geregeld voor nieuw hout, eigenaren waren zeer vriendelijk behulzaam. Niks was er teveel. Je kan er gerust een ontbijtje nemen was erg lekker in een woord een geweldige plek voor wie van het bos houd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Thobeka Lodge
Wouter, dit was vir ons ook baie aangenaam om julle te ontmoet en julle hier by ons te he. Ons sien beslis uit na julle volgende kuiertjie!

Beatrice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Uitstekende! Akkommodasie baie goed. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en goeie fasiliteite. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Apr 2019

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Drienie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Awesome! Ons het gevoel soos familie. Baie dankie Maryna en oom Piet, julle was voorwaar vir ons 'n dubbel seëning uit die hemel. Julle het ons op die hande gedra en ons kon nie vir beter gevra het. Die inligting, bederf en die heerlike vakansie-atmosfeer is wonderlik. Ons sien jul beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Thobeka Lodge
Drienie en familie, dit was vir ons 'n groot plesier om julle so te kon bederf. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Dawie B
Kort verblyf
4.8
Des 2017

Meer vriende gemaak as geld spandeer. Was 'n avontuur. Gaan kuier. Pieter en gesin was awesome. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Thobeka Lodge
Dawie, dit was so lekker om jou te leer ken. Ons het lekker gelag vir al julle ondervindinge op die sand paaie. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Philip F
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2017

Alles is daar, maklik skoon en veilig, vriendelik en hulpvaardig. Dis regtig om weg te kom van alles af. Dit pas my dat daar nie TV is nie. Sorg dat jy enige kos of braaigoed koop in Manguzi, anders moet jy weer terugry dorp toe. 'n Prys per kampstaanplek is dalk 'n opsie, want dit kan nogal duur raak teen R150 p.p. Maar ek sal dit aanbeveel, Maryna en haar gesin is wonderlik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Maryna
Thobeka Lodge
Baie dankie vir die review Phillip. Ons neem die graderings ter harte en sal werk aan die tekortkominge. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Maryna en gesin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosibaaipad, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc268ca4c3e6320b97ee79d4f732f3b3a859fdee561f9a2110d8670c8b4bc6820195a897c5e28d62d7c57b8304e4b7cd81f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.960454 32.77936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang