Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thokoza

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Thokoza
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryke R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

Dit was amazing.

Was amazing mooi. Ek sal aanbeveel vir 'n afdak by die braai area vir as dit reën, kan mens nog braai. En 'n dek by die TV-kamer, want die uitsig by die bestemming is so mooi! Ons het so lekker vakansie gehou, wou nie huistoe kom. Ek sal beslis aanbeveel. Dankie.

Roelene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelene V

Thokoza is binne loop afstand van een van die beste, veiligste strande in Natal.

Baie dankie aan die gasheer wat altyd beskikbaar was! Ons het dit baie waardeer!

Thokoza se terugvoer

Hi Roelene
Ek is so bly julle het Thokoza geniet. Ons hoop om weer van julle te hoor.

Thokoza
Fritz S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Baie lekker.

Die huis is goed toegerus, baie ruim en netjies. Dit het 'n pragtige see-uitsig en is binne stapafstand van die strand. Daar is steil trappe vanaf die motorhuis, en ook tussen die leefarea en die slaapkamers, so dit kan moeilik wees vir iemand wat sukkel met trappe. Ons het baie lekker gebly en kan dit sterk aanbeveel.

Karin P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Ongelooflik lekker.

Die foto's en beskrywing doen Thokoza nie justice nie - dit is 'n heerlike lekker huis met genoeg spasie vir almal om lekker te kan rus. 'n Lekker verrassing was hoe deeglik die huis toegerus is, hulle het regtig aan alles gedink! Pragtig skoon, met 'n lekker groot tuin vir die kinders om in rond te hardloop. Die see-uitsig is asemrowend, ons het vroegoggende met koffie en beskuit gesit en kyk hoe walvisse in die water baljaar. Tien uit tien van ons af.

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hasting-weg 781, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2088bb4f1bc3146c57702efb5df47fe469e34fad4552f9e1b9860c3e01f6549df39d1da18e36484864f6a43b8e4edf91aeab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 9) 4 5 1 5 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.02823817159 30.238824051521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang