Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thokozani Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Helena K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Thokozani Lodge is gelee op 'n pragtige goed versorgde kleinhoewe. My siel het sommer rustig geword.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
We were glad that you chose Thokozani Lodge for your stay. We are sure that you had a good stay at our Lodge. We are pleased that you enjoyed yourselves so much again.

Antonette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie, baie lekker. Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
Thank you for your stay at Thokozani Lodge and I'm glad you had a good time. Looking forward to welcoming you again.

Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Had a very pleasant stay. Not to mention the summer weather. Great weather as always in this area. We were warmly received. The facility caters for all travellers. The units were very clean, with an open view, microwave, fridge, etc. Other optional extras are available on request. We managed to visit both Kruger National Park and Panorama Route. Not a good idea though! Rather dedicate a full day for each. We rushed things a bit. Will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grahame R
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Ok. Ok. qwertyuiopasdfgghjjkl.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
Thank you for your stay, Grahame. I am very glad that you had a lovely time with us. I hope to welcome you again in the future.

Danny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Thokozani Lodge het ons besoek aan Witrivier absoluut die moeite werd gemaak. Ho. Dit was 'n heerlike verblyf! Holger is 'n uitstaande gasheer. Baie behulpsaam. Die ontbyt is smaaklik met verskeidenheid. Kamer was kraakskoon en netjies gemeubileer. Die tuin is pragtig en netjies versorg, so ook die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Holger
Thokozani Lodge
We were glad that you chose Thokozani Lodge for your stay. We are sure that you had a good stay at our Lodge. We hope to welcome you again in the future if you are planning to visit the area from Kruger NP again.

Melody Nechama A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lovely stay. Offers good value for money as a base for the Panorama route. Rooms are cleaned daily, estate is beautifully maintained, and good for short walks. Pool and braai facilities were in good condition. The host is very kind, homely, and well-versed on activities in the area. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Holger
Thokozani Lodge
We are pleased that you enjoyed your stay so much again. You are welcome again for your next trip to the area of Kruger NP.

Jean Kilian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Lekker kuier saam met my seun net voor vakansie begin. Ek het 'n naweekwegbreek vir my en my seun beplan en die diens en verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
Thank you for your stay at Thokozani Lodge. We're glad you had a good time. You are welcome again for your next trip to the area of Kruger National Park.

Carine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Heerlike blyplek. Alles was in orde. Regtig niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
Thank you for your stay. We are happy that you had nothing to complain about. We hope to see you again soon.

Carine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Aangename verblyf. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en goeie kliëntediens. Ons bed het heerlik geslaap. Daaglikse skoonmaakdienste. Dit was baie aangenaam en ons kan regtig oor niks kla nie. Baie dankie aan die bestuurder Holger, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
Thank you very much fopr your stay at Thokozani Lodge. We are glad, that you enjoyed your stay. We hope to welcoming you in the future again.

Promise T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

It was fantastic, I enjoyed it. The place is so awesome, during our stay there loadsheding didn't affect us. I really love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holger
Thokozani Lodge
We want to say thank you for taking a couple of minutes to review your stay. We are sure that you had a good stay at our lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Holger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jatingaweg 103, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71127b908827ad0cf0e408e66486d18418421eddaeaf9b0af6c8194e3e89544951b3ed7693b489ec32d8a272e2756c3a6c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Jatinga Road 103 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.329566036531 31.064605860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang