Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thokozani Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Holger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Thokozani Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helena K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Fantasties.

Thokozani Lodge is gelee op 'n pragtige goed versorgde kleinhoewe. My siel het sommer rustig geword.

Thokozani Lodge se terugvoer

We were glad that you chose Thokozani Lodge for your stay. We are sure that you had a good stay at our Lodge.
We are pleased that you enjoyed yourselves so much again.

Thokozani Lodge
Antonette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Baie, baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer gaan.

Thokozani Lodge se terugvoer

Thank you for your stay at Thokozani Lodge and I'm glad you had a good time. Looking forward to welcoming you again.

Thokozani Lodge
Michael D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Had a very pleasant stay. Not to mention the summer weather.

Great weather as always in this area. We were warmly received. The facility caters for all travellers. The units were very clean, with an open view, microwave, fridge, etc. Other optional extras are available on request. We managed to visit both Kruger National Park and Panorama Route. Not a good idea though! Rather dedicate a full day for each. We rushed things a bit. Will be returning.

Grahame R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grahame R

Ok.

Ok. qwertyuiopasdfgghjjkl.

Thokozani Lodge se terugvoer

Thank you for your stay, Grahame. I am very glad that you had a lovely time with us. I hope to welcome you again in the future.

Thokozani Lodge
Danny F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Thokozani Lodge het ons besoek aan Witrivier absoluut die moeite werd gemaak. Ho.

Dit was 'n heerlike verblyf! Holger is 'n uitstaande gasheer. Baie behulpsaam. Die ontbyt is smaaklik met verskeidenheid. Kamer was kraakskoon en netjies gemeubileer. Die tuin is pragtig en netjies versorg, so ook die swembad.

Thokozani Lodge se terugvoer

We were glad that you chose Thokozani Lodge for your stay. We are sure that you had a good stay at our Lodge.
We hope to welcome you again in the future if you are planning to visit the area from Kruger NP again.

Thokozani Lodge
Melody Nechama A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody Nechama A

Lovely stay.

Offers good value for money as a base for the Panorama route. Rooms are cleaned daily, estate is beautifully maintained, and good for short walks. Pool and braai facilities were in good condition. The host is very kind, homely, and well-versed on activities in the area. We enjoyed our stay.

Thokozani Lodge se terugvoer

We are pleased that you enjoyed your stay so much again. You are welcome again for your next trip to the area of Kruger NP.

Thokozani Lodge
Jean Kilian K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Kilian K

Lekker kuier saam met my seun net voor vakansie begin.

Ek het 'n naweekwegbreek vir my en my seun beplan en die diens en verblyf was uitstekend.

Thokozani Lodge se terugvoer

Thank you for your stay at Thokozani Lodge. We're glad you had a good time. You are welcome again for your next trip to the area of Kruger National Park.

Thokozani Lodge
Carine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Heerlike blyplek.

Alles was in orde. Regtig niks om oor te kla nie.

Thokozani Lodge se terugvoer

Thank you for your stay. We are happy that you had nothing to complain about. We hope to see you again soon.

Thokozani Lodge
Carine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Aangename verblyf.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en goeie kliëntediens. Ons bed het heerlik geslaap. Daaglikse skoonmaakdienste. Dit was baie aangenaam en ons kan regtig oor niks kla nie. Baie dankie aan die bestuurder Holger, ons het dit baie geniet.

Thokozani Lodge se terugvoer

Thank you very much fopr your stay at Thokozani Lodge. We are glad, that you enjoyed your stay. We hope to welcoming you in the future again.

Thokozani Lodge
Promise T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Promise T

It was fantastic, I enjoyed it.

The place is so awesome, during our stay there loadsheding didn't affect us. I really love the place.

Thokozani Lodge se terugvoer

We want to say thank you for taking a couple of minutes to review your stay.
We are sure that you had a good stay at our lodge.

Thokozani Lodge
Anzett V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzett V

Aangenaam, rustig en toegewyde bestuur.

Verblyfplek netjies en goed ingerig. Pragtige tuine en uitsig. Groot verskeidenheid voëlspesies. (Birders kan gerus 'n ekstra dag oorbly).

Thokozani Lodge se terugvoer

We are pleased that you enjoyed yourselves so much again. We hope to welcome you again.

Thokozani Lodge
Dawie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D

Waarde vir geld.

Skoon, gerieflik vriendelik.

Masana C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masana C

Beautiful place. The place is clean and affordable. We really enjoyed our stay with my friends.

The owner is very welcoming. I wish to go back some day. We loved their beautiful garden and their pool area. The rooms are very clean and their bedding too.

Duncan O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan O

Recommended.

Absolute value for money. The owner is exceotionally friendly, helpful and just nice. I will return. Room is a little dated in terms of bedding and matress, but location, warmth, value, peace of mind, quiet, generator for loadshedding as back up makes this a perfect stay.

Seugnet O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet O

Very relaxing, awesome service.

Everything was just amazing.

Sussanna Elizabeth S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sussanna Elizabeth S

Fantasties

Die plekkie is skoon en netjies en Holge is baie hulpvaardig. Ons sal defnitief weer terug gaan.

Gerhard V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Eienaar bitter vriendelik en gaan uit sy pad uit om seker te maak sy gaste is gelukkig.

Naweek was baie lekker.

Galaletsang M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Galaletsang M

The host Holger is a very friendly host, made out stay nice and always willing to assist.

Lizards and bugs are not our favourite creatures.

Quentin R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Very neat.

Will stay there again. Staff were very friendly.

Ingeborg V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingeborg V

Nice and comfortable place to be.

A very nice place to stay. Spacious apartment, nice host, beautiful garden. Near a village for shopping and dining.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en gerieflike plek om by te wees.

’n Lekker plek. Ruim woonstel, gawe gasheer, pragtige tuin. Naby 'n dorpie vir inkopies en om te eet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joha D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha D

Baie gerieflik.

Ons is baie hartlik ontvang.

Tristan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tristan S

Lekker rustige nagrus. Mooi omgewing.

Wonderlike klimaat met baie besienswaardighede in die omgewing.

Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Puik diens en verblyf!

Baie vriedelik ontvang, baie netjies en skoon. Lakens kraakvars. Ontbyt heerlik!

Braam V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Aangenaam, vriendelik ontvang en alles netjies en skoon.

Baie goed ontvang deur die eienaar en vriendelik. Kamer skoon en netjies en baie mooi tuine wat goed onderhou word!

Natasha H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Ons het dit terdeë geniet, natuurskoon en rus.

Baie geniet, veral die rustigheid om nie te praat van lugversorging in die chalet.

Lindie K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Awesome verby, my ouers het dit ontsettend geniet.

My ouers was vir die naweek daar gewees en hulle het die verblyf baie geniet en kon nie genoeg praat van die goeie diens en vriendelike diens wat hulle ontvang het nie.

Hettie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Pragtige en rustige plek.

Holger Hanning het ons baie tuis laat voel en hy het gereeld met ons gesels om te hoor of ons nie iets nodig het nie. Ons sal vir seker weer by hom wil bespreek. Die oord is ook so gelëe dat mens maklik by winkelsentrums en restaurante kan uitkom.

Anna O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O

Great place and service.

Tokhozani Lodge is a perfect place for those who look for a beautiful holiday destination, away from the usual touristy hustle and bustle. The easy access to all local attractions is another plus. The host is friendly and attentive. We enjoyed our stay at Thokozani!

Etresia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia V

Baie rustig en gerieflik geleë naby besienswaardighede.

Alles in orde.

Suretha G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Rus vir ’n moeë siel!

Om tot stilstand te kan kom en net asem te skep, die sonsondergang te beleef en die natuur in te asem - dít is Thokozani!

Susan P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P

Aangenaam verras gewees met als.

Wens meer plekke het 'n toepassing wat afgelaai kan word op ons slimfone. Die beskrywings, padaanwysings en inligting wat bekombaar was met die toepassing was wonderlik. Die ontvangs was hartlik en warm en die kamers was skoon en netjies. Ek sal beslis weer Thokozani Lodge besoek en ook aanbeveel.

John S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Baie goed.

Die gasvryheid was baie goed. Ons is sonder koste na 'n beter eenheid opgegradeer. Baie dankie vir goeie diens, al het ons eers laat daar aangekom.

Johannes V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Alles was daar wat vir ons nodig was.

Sal dit by enigiemand aanbeveel.

Vanaf R850
R850 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jatingaweg 103, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71127b908827ad0cf0e408e66486d18418421eddaeaf9b0af6c8194e3e89544951b3ed7693b489ec32d8a272e2756c3a6c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Jatinga Road 103 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.329566036531 31.064605860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang