Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tholo Private Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Tholo Private Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marjan T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan T

Lekker!

Dit was 'n regte lekker slaap! Ons het dit uitermatig baie geniet. Heerlik so in die natuur!

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Julle was lekke gaste. Kom kuier weer by ons!

Tholo Private Game Lodge
Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Dames wegbreek.

Tholo Lodge was fantasties. Die huis is ongelooflik mooi, groot en het alles wat mens nodig het vir enige wegbreek. Die eienaar, Lynette, was altyd beskikbaar en het ons op kort kennis met ekstras gehelp sonder enige probleme. Ons is verwelkom deur Andrew wat ons deur die huis geneem het en verduidelik het waar alles is en hoe alles werk. Daarna het hy selfs gehelp om ons voertuie af te laai en alles in die huis te neem. Andrew was ook ons persoonlike chef vir ontbyt Saterdagoggend en hy was vreeslik professioneel en vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die hele groep het dit geniet. Alles en almal by Tholo Lodge is ongelooflik en het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n wildrit deur Mabalingwe self gedoen en nie deur Tholo Lodge nie. Ons gids het selfs van Tholo Lodge gehoor en het ook gesê dat hy net goeie dinge gehoor het van die Lodge. Hy het ook gesê dat hy Andrew ken en dat Andrew 'n baie goeie mens is. Ons sal beslis Tholo Lodge aanbeveel vir enige iemand. Jy sal glad nie spyt wees nie en jy kan verseker wees van 'n wonderlike wegbreek. Groete. WRB Dames.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Elize. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon he. Maak gerus weer so.

Tholo Private Game Lodge
Johann B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Luxurious value for money.

The accommodation exceeded all expectations. The unit is very spacious with every amenity you could possibly want. We were a large group with teenagers and a toddler. Everybody was entertained. The braai area, pool and jacuzzi are all well integrated and part of the house. The inside braai area and covered gas braai make cooking possible in any weather. The unit is completely isolated and is surrounded by beautiful nature. We had a fantastic long weekend and will definitely return. I would, however, recommend renting a vehicle or having a 4x4 if you are not planning to only lounge by the pool. The trek down the side of the mountain is very rocky.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Hoop julle kom kuier weer Johann!

Tholo Private Game Lodge
Philip K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Wonderlik, behalwe geen aanwysings om by die lodge uit te kom nie.

Alles wonderlik, behalwe geen aanwysigings na die lodge nie. Dit is 30 minute van die hek af, op 'n grondpad sonder bordjies wat na verwys. Dit is selfs nie op die Mabalingwe-kaart nie.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Philip. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom weer kuier. Sal probeer om die aanwysings duideliker deur te gee.

Tholo Private Game Lodge
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D

Fantastiese wegbreek naweek saam kinders en kleinkinders in 'n mooi omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Die huis kort egter basiese onderhoud soos bv. water wat baie stadig uitloop in die wasbakke en storte. Die storte benodig rakkies om bv. sjampoe op te kan sit. Die elektriese koppelings op van die ligte moet aandag kry. Oor die algemeen sal ek die huis aanbeveel, lekker ruim met goeie fasiliteite.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Hoop julle kom kuier weer Pierre.

Tholo Private Game Lodge
Rory T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory T

Special, relaxing time with family!

Tholo Game Lodge was a treat! Very private and set up for luxurious relaxation and entertainment. Staff were very helpful and friendly. Only complaint is we couldn't stay longer!

Pr D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pr D

Amazing.

Had a few issues with the inverter during load-shedding, so struggled with electricity and hot water during load-shedding, but the rest of the stay was amazing.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback P.R. Henry did re-set the inverter once you reported it and we believe everything was in order from there on forward as we never received any further communication from you. Loadshedding should not affect hot water supply though. As load shedding lasted 2 hours and the geysers are properly isolated to ensure that the water will remain hot. We furthermore have backup lights throughout the lodge in the event that the inverter experience issues.

Tholo Private Game Lodge
Marietjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V

Great view.

Water and other problems made our stay unpleasant. With little understanding from our host.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Hi Marietjie
As I tried to explain to you during your stay was that we are reliant on the greater Mabalingwe for water supply. As soon as load shedding starts (We experienced phase 6 loadshedding) we don't get the same amount of water (Even though we do have an inverter). The inverter will pump whatever we receive from the park. Unfortunately due to a busy weekend and high demand there were periods of less supply. Supply disruptions due to Elephant activity are also not within our control. . You did not report any other problems to us during your stay and therefore we are not able to respond. We are somewhat surprised by your commentary about our lack of understanding. We can only respond or assist if we are made aware of issues you experience during your short stay with us. We are sorry that you did not enjoy your stay.

Tholo Private Game Lodge
Lindi D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

5-Ster bosverblyf.

Geen versoek van ons kant af was te veel moeite vir Lynette nie, die detail en aandag wat gegee was, was ongelooflik. Die huis is stylvol en luuks gemeubileer met enige iets waaraan jy kan dink. Een nag was hopeloos te kort om alles te kon geniet en waardeer! Dankie Lynette, ons gaan definitief weer terugkom!

Hannes L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Ongelooflike lekker ervaring!

Wat 'n ongelooflike lekker ervaring, pragtige huis en uitstekend toegerus. Die uitsig is pragtig, kan rerig aanbeveel vir 'n welverdiende ruskansie saam die gesin. Die stilte is ongelooflik en dan al die kuiergaste by die watergat is die kersie op die koek!

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Hannes. Kom kuier gerus weer!

Tholo Private Game Lodge
Christelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Baie lekker ruimte vir familie.

Baie lekker huis met uitstekende geriewe. Slegte pad na die huis. Ons familie het heerlik gekuier met genoeg ruimte vir elke gesin.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Dankie Christelle. Kom kuier gerus weer.

Tholo Private Game Lodge
Corinne D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne D

Excellent.

This accommodation was amazing! The house is beautiful and amazingly stocked. View was beautiful, rooms were amazing! We loved every second here and we were sad to go! Highly recommend!

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

You are most welcome. Hope you visit again soon

Tholo Private Game Lodge
Francina G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina G

Very nice please to visit planning to go back soon

I really loved the place is value for money but they must fix thier trapping electricity issue

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Thank you Francinah. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Tholo Private Game Lodge
Mia H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia H

Lekker plek vir 'n familie groep om tyd te spandeer.

Ons familie groep het baie gemaklik en lekker gekuier by Tholo lodge vir amper 10 dae, dankie! Die huis is meer luuks as wat ek verwag het en meer as ten volle toegerus. Die huis het ewe goed gewerk vir die kleuters, bejaardes en ander in ons groep. Daar is genoeg kamers/beddens, net een klein trappie op die dek, die plonspoel was heerlik warm en toe met 'n net. Dit was handig dat klein kinders nie self by die dek/huis kon uitkom nie (solank die voor en agter deur toe was). Die skoonmaakster was betroubaar en oulik. Die TV en WiFi was handig. Dit is natuurlik 'n vakansiehuis in die bos, dus effe plek-plek stowwerig, paar ligte ens. wat nie gewerk het nie en 'n paar 'critters' in die huis. Maar ons kon Lynette maklik in die hande kry en sy het reggemaak wat nodig was/wat hulle kon. Met meer pro-aktiewe bestuur kon van die probleme verhoed geword het (bv. watertenk leeg, wildvoertuig vuil gelos deur vorige gaste, geen lig by braai-area). Let wel die grondpaaie in Mabalingwe is baie sleg; 'n sedan word regtig nie aanbeveel nie en besoekers by Tholo Lodge behoort hiervan bewus gemaak te word. Let ook daar is nie meer 'n snoekertafel in die huis nie. Ons stel voor om nette oor die beddens te hang en die trappie op die dek meer sigbaar te maak met iets soos veiligheids tape. Oor die algemeen was ons tevrede en het die besoek geniet.

Tholo Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Mia ons waardeer opreg. Ons het intussen 'n splinternuwe snoekertafel aangekoop en die lig by die braaiarea is weer 100% . Ons hoop ons kan julle weer akkommodeer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Lynette

Tholo Private Game Lodge
Wilmi E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilmi E

Pragtige huis, maar kort aandag.

Met aankoms geen water gehad die eerste dag, aircon het nie gewerk nie, alhoewel daar gesê is dat 'n tegnikus sal uitkom en niemand opgedaag het nie, alle deure kon nie sluit nie. Breekskade terugbetaling nog nie terug ontvang nie.

Antoinet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinet B

Plekkie was baie oulik en groot en ruim. Ongelukkig paar irritasies met die skoonmaak en wildsritreëlings.

Dis 'n stunning plek en ons het onsself gate uit geniet! Ons het lekker geslaap en gekuier daar. Die Saterdag het ons ongelukkig bietjie chaos beleef. Die wildsvoertuig wat ons vir die dag bestel het en voor betaal het, het nie gewerk nie. Na 'n lang gesukkel en ure se wag, moes hulle vir ons nuwe een bring, want die huidige een het geen petrol gehad nie, en ook nie gewerk nie. Dit het ons hele dag se beplanning en rondry omvergegooi. Die bediende wat skoongemaak het, het ook net skottelgoed gewas en die hele plek verder gelos. Ons moes bel om te sê dat ons beddens is onopgemaak, res van die huis is vuil gelos ens. Maar dis 'n pragtige plek en as sulke hindernisse net uitsorteer word, sal dit amazing wees!

Hendre J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendre J

Groot verwagtinge gehad, ongelukkig nie aan voldoen.

Pragtige huis met potensiaal maar is nie sy tarief werd nie, want vir sy tarief verwag mens als moet perfek werk, en dit doen nie.

Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6155b4941b574fb6df4598e1bd82ab2c05f7a2c099b71de05e52834df6c6f729c9a7c9dd5301c268bbb761cdaf51ae37b2da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.789884047235 28.08675402127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang