Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thomas Ville By the Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kaylee M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfectly located and homey. Well situated close to the beach and small village centre! Wilderness is also close to many other coastal towns, so it's super convenient if you'd like to do day trips to other towns. The hosts were super warm and welcoming, and Lucky was super helpful and friendly throughout our entire stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies en skoon. Eienaars en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Baie dankie Willie. Was lekker om n Bloemfonteiner hier te he hoop om julle gou weer te sien.Groete

Linda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Nice. Nice stay, communication good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike wegbreek. 'n Rustige plekkie 'n klipgooi van die strand af. Ons is baie vriendelik ontvang deur Blessings en het 'n heerlike naweek by Thomas Ville gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Baie dankie Rens vir jou mooi woorde. Ons sien uit om jou sommer gou weer hier te verwelkom. Mooi bly.

Bruno V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Comfortable and good location. Owners and manager friendly. Thanks to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lelani H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ons verblyf was fantasties in die Villa. Ons was hartlik ontvang, sommer tuis gevoel met aankoms. Baie netjies en skoon, het alles in wat mens nodig het. Ligging is perfek. Ons het sommer klaar geboek vir ons volgende wegbreek in Maart 2022. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie dankie Henning en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Baie dankie vir jou baie mooi resensie Lelani. Sien uit om julle weer volgende jaar hier by ons te hê. Mooi bly. Groete Henning

Jeanné P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Vriendelike, uitstekende diens! Fantastiese mense en diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorian K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Perfect! Awesome self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Thank you Dorian for your awesome review, we enjoyed having you stay with us, we hope to see you soon in the near future. Kind regards Poppie

Johanna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Perfekte uitspanplek. Vanaf ons eerste kennismaking met die bestuurder en toesighouer, tot die laaste groet 5 dae later, was die verblyf by Thomas Ville een groot bederf. Perfek geleë, slegs een ry huise van die fantastiese lang, wit strand van Wildernis, was dit ons voorneme om elke dag op die strand te gaan stap. En wat 'n ontspanne en heerlike uitstappies was dit nie! Die selfsorgwoonstel is nommerpas vir twee persone. Uiters gerieflik, skoon, genoeg spasie en met alles wat ons nodig het om self kos te maak. Ons ingang was privaat en elke woonstel/eenheid het ook 'n parkeerplek. Ek kan dit heelhartig aanbeveel, en ek sal beslis weer soontoe gaan. Die restaurante is binne loopafstand en ons het heerlik gaan middagetes geniet by 3 verskillende restaurante. Dank aan Poppie en Blessings wat werklik die verblyf spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Baie dankie Johanna vir die mooi resensie, dit beteken baie vir ons as ons gaste lekker bly en gelukkig is. Dit was baie aangenaam om julle by te kon huisves. Ons sal graag julle weer hier by ons verwelkom. Vriendelike groete Poppie

Anli M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Ons het heerlik gebly! Ons is baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Blessings is voorwaar 'n blessing en Poppie het lekker met ons in Afrikaans gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henning
Thomas Ville By the Sea
Baie dankie Anli, ons waardeer julle kuier en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Poppie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henning Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ac37ae0dc6af5464c96c211a14b925e42db66cc8876a449b265ad510a402acc35a482ed01202004b491a0b27911ed6e10d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 26 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995312076753 22.568968981504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang