Thomas Ville By the Sea
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thomas Ville By the Sea is in Wildernis, Wes-Kaap, geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, waaronder Wildernisstrand, valskermsweef vanaf die Kaart van Afrika, Wildernis Nasionale Park en Half Collared Kingfisher Trail. Thomasville by the Sea is 15 km vanaf George waar jy die Garden Route Mall met uitstekende Restaurante, winkels vir heerlike inkopie uitstappies en flieks. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe, maar tog ook naby al die dorps geriewe!!!!
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat vir 14 gaste geskik is. Die eenhede sluit die Villa-selfsorghuis, Seashell-vakansiewoonstel wat troeteldier vriendelik is, Oceanview-eenheid 1, Oceanview-eenheid 2 en Milkwood-eenheid in. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort of albei, 'n braai-area en 'n privaat ingang.
Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad en braaigeriewe op die dek. Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henning Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Thomas Ville By the Sea het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang