Thompson Manor Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 36, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thompson Manor Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Bothaville, 'n klein dorpie in die Vrystaat. Hierdie gastehuis is ideaal vir oornagverblyf, sakereisigers of besoekers wat die jaarlikse Nampo Expo bywoon.
Gaste kan tussen 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook lugversorging, TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste ontvang ook 'n koopbewys om ontbyt by 'n nabygeleë restaurant te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elizme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 36, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Thompson Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 36, Bothaville, 9660, Vrystaat