Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thompsons Bay Beach Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thompsons Bay Beach Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom direk bokant die bekende Thompson's Bay-getypoel in Shaka's Rock, Ballito geleë is en is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek aangesien dit met direkte toegang tot die strand spog.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n sonstoel, 'n tafel met stoele en 'n Weber-braai. Gaste kry veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en toegang tot 'n sprankelende gemeenskaplike swembad.

Die ligging van hierdie afgesonderde kothuis is net 'n kort entjie se ry vanaf restaurante, winkelsentrums en 2 top-gegradeerde gholflandgoedere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thompsons Bay Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 99, Shaka's Rock, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd649219ba7f105544e9ac18be2b4e336d7c6b2c0b6a2beb2a4f43da04c93ae2cafd6873de1675ae2d546e6731da5c0c987bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 99 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5221538 31.2265293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang