Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stef F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig. Baie lekker geslaap en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
1 nag
5.0
Jun 2024

Oorgebly op reis. Voldoen aan vereistes. Dankie vir 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very clean. The units are very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolfe K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sufficient for our requirements. No problems - sufficient for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Moenie die klein plekkie miskyk op jou langpad nie! Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies, en ek kan dit aanbeveel as jy 'n kind het. Ek het ook gevoel dat my motor veilig was agter die hek met kameras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil area wat 'n goeie nagrus vir seker verseker. Heerlike rustige plek, ons kon lekker op die grasperk onder die skadubome ons maaltyd geniet. Ons voertuig was baie veilig agter 'n hek en by die voorstoep om aflaai te vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great place to stay. Great stay and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Clean, easy, friendly host, helpful host. The stay was pleasant. The host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
1 nag
4.8
Mei 2024

Lekker gerus. Alles wat ek nodig gehad het. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Die kuiertjie was verfrissend. Slegs een nag oorgeslaap, maar die diens was puik met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang