Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Thorn Ikhaya Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stef F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef F

Veilig.

Baie lekker geslaap en veilig.

Andries T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Oorgebly op reis. Voldoen aan vereistes.

Dankie vir 'n goeie ervaring.

Thea L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Very clean.

The units are very clean.

Rolfe K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolfe K

Sufficient for our requirements.

No problems - sufficient for a stopover.

Nicolene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Moenie die klein plekkie miskyk op jou langpad nie!

Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies, en ek kan dit aanbeveel as jy 'n kind het. Ek het ook gevoel dat my motor veilig was agter die hek met kameras.

Louis H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Stil area wat 'n goeie nagrus vir seker verseker.

Heerlike rustige plek, ons kon lekker op die grasperk onder die skadubome ons maaltyd geniet. Ons voertuig was baie veilig agter 'n hek en by die voorstoep om aflaai te vergemaklik.

Tanita A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita A

Great place to stay.

Great stay and safe.

Monique K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Clean, easy, friendly host, helpful host.

The stay was pleasant. The host was very helpful and friendly.

Chris F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Lekker gerus.

Alles wat ek nodig gehad het. Veilig en rustig.

Bennie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G

Die kuiertjie was verfrissend.

Slegs een nag oorgeslaap, maar die diens was puik met alles wat ons nodig gehad het.

Els L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Els L

Skoon en gerieflike kamer met ordentlike matrasse. Heerlik geslaap, dankie.

Geriewe was skoon en netjies. Voertuig was veilig. Ons het heerlik TV gekyk en gerus. Sou 'n teesakkie waardeer het.

Frieda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda D

Gerieflike oornag verblyf!

Ons het lekker oorgebly. Die kamer is gerieflik en daar is veilige parkeerplek. Sou verkies dat beide beddens 'n elektriese kombers gehad het.

Gertruida V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V

Lekker gebly.

Die eienaar, Thorni, het uit sy pad gegaan om van al die moet sien plekke te vertel. Ons het dit baie waardeer en was by al die plekke wat hy aanbeveel het.

Amori S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori S

Netjies, skoon en als wat mens nodig het.

Baie vriendelike gasheer.

Elmari B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Veilig en gerieflike oornag.

Sal weer daar oornag.

Kotie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Rustig.

Alles wat nodig is was daar.

Saartjie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saartjie A

Die ideale oornagplek vir 'n reisiger.

Vriendelike ontvangs. Goed toegerus. Heerlike warm stortwater! Dit het aan al ons behoeftes voorsien.

Rudolf N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf N

Baie goed geprys vir wat jy kry. Dankie Thorn Ikhaya Guest House.

Ons het baie lekker gebly en lekker met die eienaar gesels. As mede gastehuiseienaars verstaan ons die bedryf en dit sou lekker gewees het as die enkelbeddens kom gewerk het as 'n dubbelbed ook. Net 'n voorstel. Dis nie die skuld nie, maar die toegang tot die gastehuis is moeilik met 'n lae voertuig. Skande hoe die dorp se paaie lyk.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Magdeline M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeline M

Fine place.

Service was excellent.

Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker veilig, ruim en skoon.

Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjiese plek en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Hester G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Baie lekker geslaap. Mooi groen en netjies.

Veilige parkering vir kar en trailer. Baie ruim. Sal dalk net bietjie gemakliker tuinstoele buite wil hê. Nie genoeg sitplek vir almal buite gewees nie. Sal definitief weer hier oorslaap.

Joha C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joha C

Rustig, veilig en ideaal geleë.

Baie stil en skoon. Ideale plek vir 'n goeie nagrus na 'n lang pad.

Betsie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie K

Ons is vriendelik, gasvry ontvang.

Die kamer en badkamer was in 'n netjiese toestand. Die eienaars kan meer betrokke wees en seker maak alles is in orde. Daar was nie skottelgoedseep en 'n afdroogvadoek nie. Net 2 stukkies beskuit in die houer. Ons sal ook verkies dat daar platlakens oor die beddens is. Dit was te warm vir 'n duvet. Maar ten spyte van hierdie klagtes sal ons weer daarvan gebruik maak indien nodig en sal ek die verblyf aanbeveel vir ander mense.

Louis J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Baie lekker.

Baie stil en netjies.

Wiaan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan O

Skoon, netjies en gerieflik.

Kan dit aanbeveel sonder twyfel.

Jacques D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ek het dit baie geniet, die plek is netjies en skoon.

Ek sal weer die gastehuis gebruik.

Marilette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Gerieflik.

Die GPS-koördinate was baie akkuraat en het die plek baie vinnig gekry. Baie gerieflike verblyf. Perfekte plek vir vinnige oornagverblyf.

Annetta O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetta O

Skoon, netjies en gerieflik.

Dankie vir vriendelike diens.

Petria T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Alles wat 'n mens nodig het - ek het baie lekker gebly.

Ek is gasvry ontvang. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Veilige, skoon verblyf.

Henry V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Veilig, goed geleë en gerieflike oorslaap vanaf die Kaap.

Die eienaar is baie behulpsaam en gasvry! Sal weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms.

Brian S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Baie vriendelik en netjies.

Sal beslis weer besoek as ons deur Hopetown moet gaan.

Theo L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L

Was 'n aangename oorslaapbestemming.

Die plekkie is netjies, skoon en alles is beskikbaar, die eienaars doen hulle bes om ons welkom te laat voel. Sal Thorn Ikhaya Guest House sterk aanbeveel by ons vriende. Nogmaals dankie vir die goeie diens.

Hein J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Ongelooflike ervaring, beste oornagplek tussen Gauteng en Mosselbaai.

Baie stil, rustige nagrus. Die honde was baie kalm en die plek was pynlik netjies. Alles werk.

Koos K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Die ontvangs was vriendelik en die eienaar het moeite gedoen om ons tevrede te stel!

Die gastehuis is in 'n stil buurt geleë. Ek dink nie die aanwysings na Thorn Ikhaya is deurgaans maklik en duidelik nie! Deur te vra het ons gelukkig maklik ons bestemming bereik! Straatname is nie altyd duidelik aangedui nie! Die verblyf was aangenaam. Die gasheer kan dalk vir meer hang- en plasingsplek in die badkamer sorg.

Fanie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L

Net wat ons nodig gehad het om te oornag op pad Kaap toe

Het eers laataand (20:30) geariveer en was vriendelik ontvang en alles deeglik verduidelik en uitgewys.

Eric S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric S

Gerieflik, waarde vir geld.

Gerieflike oorslaapplek op pad Kaap toe. Wat ons afgesit het was dat ons 'n gebruikte sepie gekry het om te gebruik. Gelukkig het ons ons eie seep daar gehad.

Clarissa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clarissa S

Standaardverblyf, maar gemaklik.

Privaatheid bietjie moeilik met almal so in 1 vertrek en ruimte baie beperk, maar vir net oornag is geriewe voldoende. Dankie vir gasvryheid.

Harry H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry H

Teleurstellend.

Ons het Thorn Ikhaya gekies op grond van sy goeie resensies op die webtuiste, maar ons ervaring was teleurstellend. Hoewel albei beddens elektriese komberse gehad het, was daar nie bolakens nie, wat beteken het dat ons direk onder die kwilt/duvet moes slaap. Ou korrespondensie van vorige gaste is in die bedkassie, asook in een van die kombuiskaste gevind. Daar was nie vurke of lepels in die kamer in hierdie selfsorgeenheid nie, en ons moes dit aanvra. Volgens die eienares moes van die vorige gaste dit weggedra het. Sy het ook erken dat sy nie die eenheid nagegaan het voordat ons daarin geplaas is nie. Dit laat mens dus wonder of die kwilt ooit gewas was nadat vorige gaste daaronder geslaap het! Behalwe twee kroegstoeltjies by die ingeboude tafel, was daar geen ander stoele in die kamer nie of 'n staander waarop tasse geplaas kon word nie. Daar is geen hangplek in die badkamer vir klere nie, en ook nie 'n badkamerkassie of iets om toiletware te plaas terwyl die fasiliteit gebruik word nie. Ons het maar van die kroegstoeltjies vir die doel gebruik. Die "braaigeriewe" bestaan uit 'n lendelam, draagbare roostertjie. Die onnet agterplaas van die woonhuis kan ongelukkig ook nie gemis word wanneer mens by die eenheid in of uitgaan nie. Daar is ook net 'n gewone deur tussen die eenheid en die aangrensende eenheid, en die klerekas is daarvoor geskuif. Gelukkig was daar nie gaste in laasgenoemde nie, want dit moet seker 'n impak op gaste se privaatheid he. 'n Elektriese tweeplaatstofie in die kombuiskas is stokoud en was vuil.

Thorn Ikhaya Guest House se terugvoer

Geagte gas
Dankie vir die resensie. Dit word waardeer! Ek is egter baie jammer dat u 'n slegte ervaring gehad het met u oornag. Ons het egter in elke kamer 'n geel gelamineerde blad wat u uitnooi indien daar enige iets kort of fout is om ons te mag vra. Wat die bolakens betref kon u met graagte gevra het vir twee, 99 % van al my gaste is tevrede met die beddegoed soos dit tans is en ons streef daarna om vir die gaste te bied wat die meeste aangevra word! Ek kan u verseker dat die beddegoed wel gewas word. Enige mens ruik die seep in klere of beddegoed wat gewas is. U sou dadelik agter gekom het as dit nie gewas is nie. Die lepels ens. wat nie daar was nie is reggestel die oomblik toe u dit vra. Ons het egter nuwes gaan koop en in die laai kassie by kombuis gesit. Die kroeg stoele is 2 omdat 2 mense kan oorslaap met 'n eet tafel daarby ongeveer 1 meter x 1 meter. Fotos op die internet wat u kon besigtig wys min of meer hoe die kamers binne lyk. Ek is jammer as daar enige onduidelike fotos was van die kamer. Ek plaas sommer altyd my tas op die bed en pak my klere in die klere kas as ek oorbly by 'n gastehuis. Dit werk gewoonlik 100%. Daar is hangplek vir klere in die klere kas en 'n hang reling in die badkamer waaroor die handdoeke hang wat dalk kon gebruik word. Die wasbak se rand en vensterbank glo ek kan genoeg plek bied vir dit wat 'n mens dalk in die badkamer wil gebruik, maar ek sal 'n kassie of rak aanbring indien iemand dit sal wil gebruik in die toekoms. Gelukkig was die kroeg stoelle daar. Wat die braaier betref is dit groot genoeg vir so 4 persone. Van my vorige gaste wat al vir 2 of meer dae gebly het, het die braaier geniet en elke aand gebraai en hulle kon geen fout vind met hom nie. Dis nou nie 'n stainless steel braaier nie, maar ek kan dit oorweeg om 1 te laat bou wat dalk meer op u standaard kan wees. Ek is baie jammer vir my agterplaas wat on-ooglik was volgens u ,maar dis nou amper lente en ons saag bome af, gras sal nou nog dood wees en die tyd van die jaar is daar nie juis blomme nie ek sal tog vir u n fotos stuur as dit somer is en al die rose blom in die tuin en die gras groen is. Glo my dis 'n heel ander prentjie. Die deur wat daar is in die kamer is agter die klerekas, soos u weet, en word egter nie meer gebruik nie. Ek het hom laat insit met die aanbou van die 2 de kamer sodat 'n huisgesin van 4 of 5 lekker kon kuier en deur beweeg. Daar is egter 'n ingeboude kas in kamer 2 waar die kas voor die deur ingebou is vanaf die vloer to bo teen die plafon. So u hoef nie bekommerd te wees oor enige probleme met privaatheid nie. Wat die 2 plaat stofie betref is dit 1 wat onder in die kas gebêre was en nooit gebruik word nie. As u egter bo op die kas gekyk het in die kombuis area langs die mikrogolf oond sou u 'n nuwe klein oond met 2 plaat stofie kombinasie wat skoon is gesien het. Dit is die 1 wat die meeste gaste soek en gebruik.
Ek wil egter nogmaals jammer sê vir die slegte ervaring by my gastehuis.
Mag ons hemelse vader u seën dat u nooit weer so 'n slegte ervaring beleef nie.
Mag u lewens reis net vol voorspoed en seën wees.
Groete
Thornie

Thorn Ikhaya Guest House
Bertie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M

Sal definitief aanbeveel vir ’n nagrus tydens ’n lang reis

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plek netjies en skoon met als wat ’n mens sal benodig. Sal definitief weer dit ’n stop maak op my reis.

Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Great halfway break.

Hopetown was a first time visit for us on our journey to the Cederberg. When you arrive in Hopetown you will soon see the Thorn iKhaya is a hidden gem. Clean, friendly hosts and very well-equipped for a stopover, and most of all it is dog friendly. We would highly recommend Thorn iKhaya in Hopetown for a day or two stopover.

Andre J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Overnight on route back home

Well-appointed accommodation, the room had a microwave, large fridge, all the utensils you may require as well as coffee, tea and rusks were provided. The shower offers great water pressure and the towels where brand new clean and soft :) Excellent host, friendly and more than willing to assist with anything.

Jan G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Aangenaam.

Gerieflik, skoon, parkeerplek, grasperk, TV en WiFi.

Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Netjies en skoon. Veilige parkering.

Ideale oornag verblyf. Ten sterkste aanbeveel.

Yvonne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Goeie oornag slaapplek

Veilig netjies en vriendelike gasheer

Awie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie H

Baie rustig en ontspanne.

Die verblyf was van so 'n aard dat ek rede sal soek om weer daar te kan oorslaap.

Johan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Het net slaapplek gesoek vir die nag.

Kan gerus wit beddegoed gebruik. Die linne wat op die beddens was het gelyk of dit reeds gebruik was. Stort-watermengerhandvatsel is los en kan op iemand se voet val. Geen melk beskikbaar vir oggenddrinkgoed nie.

Rijk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijk V

Baie lekker gebly, alles vas puik baie dankie.

Sal beslis weer hier kom bly beveel die verblyf sterk aan. Baie dankie vir die goeie diens.

Elize O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Goeie waarde vir geld.

Ek was aangenaam verras oor die waarde vir die geld. Alles was baie netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik en almal was baie hulpvaardig. Ek kon heerlik rus voor ek die lang pad weer moes aanpak. Sal Thorn Ikhaya beslis aanbeveel.

Anet G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet G

Gerieflik, netjies, veilig, vriendelike ontvangs sal weer daar oorslaap en vir ander aanbeveel.

Sien sterre.

Kobus En Sarie T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus En Sarie T

Ons het heerlik gebly, mense is buitengewoon vriendelik, ek sal dit vir enigeen aanbeveel!

Sien sterre.

Willem P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Netjies, rustig, en bekostigbaar!

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en behulpsaamheid! Wederom!

Mandy S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy S

Goeie diens en uitstekende gasvryheid.

Thorn Ikhaya was baie gasvry en die ideale oornagbestemming. Die geriewe is van aanvaarbare gehalte.

Willie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Goed.

Baie vriendelik ontvang.

Myles V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myles V

Clean and comfortable.

Clean, comfortable and affordable, recommended.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lynnette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette B

Stil omgewing en veilige parkering agter 'n hek.

Kamer was skoon, netjies, toegerus met alles wat nodig is en die lugreëling het gewerk!

Johnny K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Baie dankie ek het lekker gebly. Die plek skoon en netjies.

Sien sterre.

Charles C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Thorn Ikhaya, jou doring.

Ons en ons troeteldiere was baie vriendelik verwelkom by Thorn Ikhaya deur Nicolize, al was dit net voor 11 die aand. Die kamer was baie netjies met skoon linne en handdoeke. Die aircon was baie welkom en jou voertuig word veilig agter 'n hek voor die woonstel geparkeer. Ons sal vir seker weer terug wees.

Suzette F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F

Perfekte oornaggeriewe.

Perfekte oornagverblyf vir mense.

Lindie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Gasvry en baie netjies en skoon.

Die mense is baie vriendelik. Die slaapplek is pragtig, skoon en netjies.

Peet B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Gerieflik, baie netjies en baie billik.

Die kamer was baie netjies en het alles gehad wat mens vir 'n vinnige oornagverblyf nodig gehad het en dit teen 'n baie billike prys. Parkering is veilig agter geslote hek. Diens was baie goed.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang