Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers.

Daar is 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n wasbak, verhit-en-eetgeriewe, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV met DStv en daar is lugversorging.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter hekke wat kan sluit. Daar is 'n lieflike grasperk voor die eenhede met oorgenoeg skaduwee om in te ontspan.

Die verblyf is sentraal in die dorp en naby talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige atmosfeer. Was baie lekker om net af te pak en rustig te ontspan en te gaan slaap na 'n uitputtende reis en weer die volgende oggend v...
Sien meer
Jan 2025
Leonie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies, vriendelik. Vriendelike ontvangs van gasvrou. Plekkie is netjies, skoon en alle benodighede om jou verblyf gerieflik te maak. ...
Sien meer
Jan 2025
Jacqueline V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld, veilig, rustig en stil omgewing. Heerlik geslaap. Ons het heerlik geslaap, ons was totaal uitgeput na 'n lang rit. Dit was 'n ...
Sien meer
Jan 2025
Anja S
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, neat. Owner very friendly, and the place is very clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lynette V
Saam met lewensmaat
5.0
Oorslaap oppad Hermanus toe. Absoluut. Netjies en alles wat jy nodig het.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Thorn Ikhaya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang