Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Beskrywing
Hierdie tent het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde ablusiegeriewe het 'n stort. Die tent het 'n kombuisie wat met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetarea binne en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Kampeerplek
Huisreëls
Thorn Tree Bush Camp is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë en moet by die reservaat se reëls en regulasies hou. Gaste wat hierdie reëls oortree, kan gevra word om die reservaat te verlaat sonder 'n terugbetaling en kan aansienlike boetes ontvang.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 19:00 gedurende die somer en tot 18:00 in die winter. Laat inklok sal volgens die lodge se goeddunke en teen 'n ekstra fooi toegelaat word. Inklok word nie na 20:00 aanvaar nie. Gaste wat na hierdie tyd arriveer sal die volgende oggend moet inklok, en geen terugbetalings sal voorsien word nie. Uitkloktyd is 10:00 op die uitklokdatum.
Streng geraasregulasies word toegepas. Geen musiek of harde gesprekke word toegelaat nie. Ligte moet afgeskakel word om middernag en geen gesels langs die vuur word ná hierdie tyd toegelaat nie.
Vir groepe van 8 of meer word 'n breekskadedeposito vereis, wat binne 7 dae na die verblyf terugbetaal sal word, mits daar geen skade, breekskade, of ekstra skoonmaak nodig is nie. Gaste word aangemoedig om ontvangs te kontak voordat hulle hul bespreking finaliseer, aangesien daar aanvaar word dat alle groeplede die reëls en vereistes van die Dinokeng Wildreservaat en Thorn Tree Bush Camp gelees en aanvaar wanneer hulle die bespreking bevestig.
Alle vure moet behoorlik geblus word voordat gaste gaan slaap en hulle mag nooit sonder toesig gelaat word nie. Gedurende die veldbrandseisoen van Augustus tot Oktober kan 'n algehele brandverbod afgedwing word weens droë en winderige toestande, in ooreenstemming met nasionale brandveiligheidsregulasies.
Gaste met bestaande mediese toestande moet seker maak dat hulle die nodige medikasie saamdra vir hul veiligheid. Belangrike mediese inligting, insluitend noodkontakte en mediese nommers, moet byderhand gehou word in geval van 'n noodgeval.
Swembadveiligheid is 'n prioriteit en ouers is vir hul kinders se veiligheid verantwoordelik aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie. Glasprodukte is streng verbode in en om die swembadarea en hardloop of skree word nie toegelaat nie. Musiek word nêrens in die kamp toegelaat nie.
Vir algemene veiligheid is die heining geëlektrifiseer om wild uit te hou. Gaste moenie aan die elektriese heining raak nie, aangesien dit ernstige skade en beserings kan veroorsaak.
Die afkap van bome of struike vir vuurmaakhout is verbode. Enige hout, kleinhoutjies of vuuraanstekers wat benodig word, kan by 'n personeellid gekry word.
Die voer, vang of versteuring van enige diere, reptiele, voëls of insekte is streng verbode.
Gaste moet asb. die ablusiegeriewe los soos hulle dit gekry het en enige probleme by ontvangs aanmeld. Alle sanitêre produkte en vreemde items moet in die drommetjies wat voorsien word, weggegooi word en nie in die toilette afgespel word nie, aangesien die geriewe septiese tenks gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie verblyf is meer tradisioneel en vir ouer mense, paartjies en 'n wittebrood geskik. Die kothuis het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet, asook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is. Daar is ook 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Kampeerplek
Huisreëls
Thorn Tree Bush Camp is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë en moet by die reservaat se reëls en regulasies hou. Gaste wat hierdie reëls oortree, kan gevra word om die reservaat te verlaat sonder 'n terugbetaling en kan aansienlike boetes ontvang.
Inkloktyd is tussen 15:00 en 19:00 gedurende die somer en tot 18:00 in die winter. Laat inklok sal volgens die lodge se goeddunke en teen 'n ekstra fooi toegelaat word. Inklok word nie na 20:00 aanvaar nie. Gaste wat na hierdie tyd arriveer sal die volgende oggend moet inklok, en geen terugbetalings sal voorsien word nie. Uitkloktyd is 10:00 op die uitklokdatum.
Streng geraasregulasies word toegepas. Geen musiek of harde gesprekke word toegelaat nie. Ligte moet afgeskakel word om middernag en geen gesels langs die vuur word ná hierdie tyd toegelaat nie.
Vir groepe van 8 of meer word 'n breekskadedeposito vereis, wat binne 7 dae na die verblyf terugbetaal sal word, mits daar geen skade, breekskade, of ekstra skoonmaak nodig is nie. Gaste word aangemoedig om ontvangs te kontak voordat hulle hul bespreking finaliseer, aangesien daar aanvaar word dat alle groeplede die reëls en vereistes van die Dinokeng Wildreservaat en Thorn Tree Bush Camp gelees en aanvaar wanneer hulle die bespreking bevestig.
Alle vure moet behoorlik geblus word voordat gaste gaan slaap en hulle mag nooit sonder toesig gelaat word nie. Gedurende die veldbrandseisoen van Augustus tot Oktober kan 'n algehele brandverbod afgedwing word weens droë en winderige toestande, in ooreenstemming met nasionale brandveiligheidsregulasies.
Gaste met bestaande mediese toestande moet seker maak dat hulle die nodige medikasie saamdra vir hul veiligheid. Belangrike mediese inligting, insluitend noodkontakte en mediese nommers, moet byderhand gehou word in geval van 'n noodgeval.
Swembadveiligheid is 'n prioriteit en ouers is vir hul kinders se veiligheid verantwoordelik aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie. Glasprodukte is streng verbode in en om die swembadarea en hardloop of skree word nie toegelaat nie. Musiek word nêrens in die kamp toegelaat nie.
Vir algemene veiligheid is die heining geëlektrifiseer om wild uit te hou. Gaste moenie aan die elektriese heining raak nie, aangesien dit ernstige skade en beserings kan veroorsaak.
Die afkap van bome of struike vir vuurmaakhout is verbode. Enige hout, kleinhoutjies of vuuraanstekers wat benodig word, kan by 'n personeellid gekry word.
Die voer, vang of versteuring van enige diere, reptiele, voëls of insekte is streng verbode.
Gaste moet asb. die ablusiegeriewe los soos hulle dit gekry het en enige probleme by ontvangs aanmeld. Alle sanitêre produkte en vreemde items moet in die drommetjies wat voorsien word, weggegooi word en nie in die toilette afgespel word nie, aangesien die geriewe septiese tenks gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde ablusiegeriewe het 'n stort. Die tente het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetarea binne en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Ekstras
- •Kroegyskas

Hierdie dakdent word via 'n leer bereik en het 'n dubbelbed. Die gedeelde ablusiegeriewe het 'n stort. Die kamp het 'n privaat kombuisie en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed

Hierdie groot safaritent bied slaaplek aan 5 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n stapelbed en 'n luukse enkelkampbed. Die en suite-badkamer buite het 'n stort. Die kamp het 'n privaat boma en gazebo-kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Hierdie houthuis het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelkampbed vir jong kinders. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die aparte ablusiegeriewe het 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof en yskas toegerus.

Hierdie knus houthuis het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelkampbed vir jong kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Daar is ook braaigeriewe.

Hierdie privaat tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof, yskassie en mikrogolf toegerus. Die tent het 'n privaat verhitte plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang

Hierdie kamp bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n uitsig oor die watergat langs die heining. Elk van die 4 tente het 2 luukse enkel-kampbeddens en gaste gebruik die gedeelde ablusiegeriewe met 'n stort. Die bomakombuisie het 'n yskas en daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die tent.

Hierdie boskamp skuil in die hoek langs die heining en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 tente, elk met 2 enkelbeddens. Die ablusiegeriewe het 'n stort. Die kamp het 'n kombuisie en 'n privaat plonspoel.

- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanrylaan 41, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang