Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Schalk Jnr J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk Jnr J

Fantastiese wegbreek naweek.

Ons het waarlik 'n goeie tydjie gehad.

Albie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B

Beste omgewing vir afskakel.

Dit was 'n goeie ervaring en ons het die natuurlewe geniet. Vriendelike personeel was baie behulpsaam.

Heinrich B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Majestic.

The living quarters at the lodge were world class, and the jacuzzi was amazing. Will definitely visit the accommodation in the near future again.

Michelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Baie lekker.

Baie dankie aan Thorn Tree Bush Camp vir 'n baie lekker Paasnaweek. Julle klientediens is uitstekend, die kajuit was netjies en skoon. Ons het niks gekort nie. 'n Algemene advies is om die badkamer te sluit vir die swembadgebruikers.

Suzaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan D

Goeie wegbreek uit die stad.

Was 'n vreeslike lekker naweek. Baie gerieflik!

Jan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Te kort.

Wat waarde vir geld betref as dit kom by glamping, is hierdie die beste by verre! Wens net ons kon langer gebly het.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Brian C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian C

Peaceful and relaxing.

It was great and we thoroughly enjoyed our relaxing stay.

Louise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B

Rustig, baie vriendelike personeel.

Heel lekker, tente baie warm so neem maar 'n waaier saam.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Susan U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan U

Rustige boskuier.

Heerlik gebly, oulike eie badkamer. Vriendelike mense!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, Susan - ons is baie bly julle het julle kuier geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Alfrieda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfrieda L

Awesome. Ons het dit baie geniet.

Baie lekker. Ontspan en die natuur geniet!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, Alfrieda.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Mekyla E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mekyla E

Fanatsties!

Wat 'n heerlile plek. Almal is vriendelik en behulpsaam by Thorn Tree Bush Camp. Wildritte is defintief 'n wenner! Heerlike tydjie gehad.

Marna G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G

Baie lekker naweek!

Ons het 'n heerlike en rustige naweek gehad. Die verblyf is baie goed toegerus, netjies, skoon en gemaklik. Die personeel het baie mooi na ons gekyk en heeltyd seker gemaak ons is gelukkig. Heelwat wild gesien sommer so terwyl ons sit en braai by ons tent. Ons het regtig lekker gebly en sal definitief weer terugkeer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Marna
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Rodney, Elzabé en staff.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Jaco K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Groot 5 binne 80 km van my huis af.

Juweel van 'n plek baie naby aan Gauteng, lekker kampatmosfeer met alles wat jy nodig het met vriendelike diens en hulp. Ek sal Thorn Tree Bush Camp vir enigeen aanbeveel.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Jaco
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Corne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Absoluut hemels.

Ons het die kamp vir onsself gehad. Regte naweek gekies vir weggaan - almal was baie behulpsaam, veral toe ons moes tent verander het omdat ons nie mooi reggekom het met die camper tent se bed wat bo is nie. Geen issues nie. Ons was geskuif. Almal was baie vriendelik.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Corne
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Ronel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Asemrowend.

Ons sal beslis terugkeer na Thorn Tree Bush. Ons eerste 3 dae was op die kampterrein met ons eie trailer-tent. Die abolusieblokke is netjies en skoon. Daarna het ons vir 7 dae in Elephant Root tent gebly, wat 'n belewenis, weereens eie badkamer geriewe uit die boonste rakke. Michael is 'n baie aangename gasheer gewees en Vusi was byderhand om hulp te verleen waarookal benodig. Julle sien ons beslis weer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was ons plesier om julle te akkommodaeer. Sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Alicia R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R

Baie lekker en rustig.

Vriendelike diens van al die personeel, behalwe die jong dame wat by die ontvangs werk. Die krag en water was af vir omtrent 5 ure, wat nie 'n probleem was nie, maar omdat die jong dame dit swak hanteer het toe ons bel en vra daaroor, het dit iets geword wat baie afsittend was.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Alicia
Baie dankie vir die terugvoering ons neem kennis daarvan.
Vriendelike Groete
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Gerliza V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerliza V

Fantasties.

Wonderlike kamp met baie vriendelike mense.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Gerliza
Baie dankie vir jou mooi terugvoering.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Cindi T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi T

Amazing.

Would 100% recommend, we had an absolute blast. Will be returning as soon as possible. Thank you to Uncle Rodney, Michael and Shanna for making the experience so amazing.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you Cindi for a wonderful review, it was a pleasure hosting you. Look forward to your next visit.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Madelein M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Paasnaweek 2021-wegbreek

Vriendelike diens, rustige kamp waar jy net kan ontspan. Baie skoon en netjies. Lekker kos by die restaurant. Oulike winkel met net wat jy nodig het teen baie goeie pryse, bv. hout. Baie dankie vir 'n heerlike naweek - julle sien ons beslis weer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Madelein
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Sien julle weer.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Susann S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Baie aangename ervaring.

Die personeel is vriendelik en gaan werklik uit hulle pad uit om behulpsaam te wees.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Susan
Dankie vir jou terugvoering.
Vriendelike Groete
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Jolien B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolien B

Baie lekker.

Die gras om die tente en op pad badkamer toe was lank - oorweeg dalk om dit in die somermaande te sny. Die wildritte saam met gidse is effens duur. Alhoewel dit oulik is dat mens kan ontbyt en sundowners saam met die ritte doen, is dit steeds bietjie duur aangesien mens die bewaringsfooi ook moet betaal. Baie van die wild was op privaat lodges - op die rit self kon ons dit dus nie sien nie. Verder was dit baie lekker - sal definitief weer terugkeer.

Sumari H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sumari H

Lekker, maar effens beknop.

Die kuier was heel aangenaam en die tente was baie netjies en skoon, maar die tente is baie naby aan mekaar wat maak dat die persoon in die tent langs jou nie kan omdraai in sy bed sonder dat jy dit weet nie. Daar was ook een oggend nie warm water in die gedeelde ablusieblok nie. Die ablusiegeriewe is ook "unisex" wat maak vir 'n vreemde stort elke oggend terwyl iemand langs jou op die toilet sit en sy besigheid doen.

Juan-mari M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Juan-mari M

Rustig.

Ons het wel die rustigheid geniet daar maar die ander tente is naby so as die mense in die aande hard praat of baklei dan word dit goed gehoor. Die badkamer en toilet sal net meer van skadu hou dat die son dit nie so warm maak daar nie en jy nie begin rooi raak van die son nie en as dit sou reën kon die badkamer nie gebruik word nie. Die buitestort was lekker. 'n Een- of tweeplaatstoof sou gewerk het as mens om net heeltyd te wil vuur maak as jy moet kos maak en as dit reën daar wat die wolke paar keer opgesteek het sal mens nie kan kos maak daar nie. Die fotos op die site is oud en nie soos dit nou daar is nie - dis baie misleidend. Dis nie baie lekker om buite te sit en vir al die tente te sit en kyk nie, bos steek dit nie weg nie. Daar is nie eintlik luxury aan die tent behalwe jou eie badkamer nie.

Adelene L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adelene L

Vir die prys wat ons betaal het en vir 'n 4-sterplek het ons baie meer verwag.

Goed binne die kombuis was gebreek en selfs die tente se zips was stukkend. Dis 'n illusie wat hul skep om te sê dis fully equipped, want daar was nie 'n mikrogolf of toaster nie. Die dame wat ons verwelkom het, is baie nors en laat mens nie welkom voel nie. Ons het op dag 1 al gevoel ons wil eerder teruggaan huis toe. Vir 'n 4-stergradering, was die badkamers swak. Geen plek om jou goedjies neer te sit nie.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Adelene
Dankie vir jou terugvoering. Voel vry om ons te kontak om jou ervaring met ons te bespreek.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Monique O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

We had a wonderful stay!

We thoroughly enjoyed our stay - the facilities are excellent and we can highly recommend Thorn Tree. The tents were comfortable and well fitted, though I would suggest perhaps taking a mosquito net with. The kitchen is fully equipped with absolutely everything you need - including even a flask and kitchen scissors! You literally need to arrive with only your food, clothes and swimming towels! The private outdoor shower (umbrella thorn site) was wonderful and the summer evenings around the braai, with nature's sounds and peace, were bliss.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you, Monique, I am glad you enjoyed your stay with us.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Janie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janie L

Baie mooi verblyf, baie goed toegerus, netjies en skoon.

Dit was 'n heerlike wegbreek, naby Johannesburg en maklik toeganklik vir 'n naweek. Ons het lekker ontspan en die gesinstent was regtig baie mooi en het alles gehad wat mens nodig het. Dit is 'n groot plus dat daar 'n restaurant is sodat mens nie al jou etes hoef te pak en beplan nie wat die vinnige wegkom selfs makliker maak.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi terugvoering. Groete Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Clarissa M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa M

Fantastiese diens!

Gemaklike verblyf - selfs vir mense wat nie kamp nie. Lekker warm en gemaklik geslaap in die tente! Die kamp was fantasties toegerus! Besonderse diens! Sien jul graag weer!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Clarissa
Dankie vir die kompliment. Sien julle weer.
Groete Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Anna-mart D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-mart D

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Baie netjiese tente en ons het baie lekker gebly.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Anna-Mart,

Bly julle het julle verblyf geniet.

Groete Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Cheryl K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K

Great to be in the quietness and peace of the bush.

Liked the fact that the camp had a the limited amount of people staying. Loved the quirky bathrooms, just would have liked hot water in all showers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik om in die stilte en vrede van die bos te wees.

Hou daarvan dat beperkte hoeveelheid mense in die kamp bly. Hou van die vreemde badkamers, wou net warm water hê in alle storte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you Cheryl.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Ilze N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze N

Relaxed stay.

We stayed in the Sickle Bush tent and it's perfect for a young couple. You really feel like you're in the nature away, from everything.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Ilze
Thank you for your review.
Regards Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Femke V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Femke V

Clean, friendly and accomodating.

Very friendly and clean camp. We did a bush walk and a morning drive. Both were well organized and informative. We also enjoyed driving around ourselves.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you. We are glad that you enjoyed your stay.

Regards from all the Thorn Tree Bush Camp staff.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Lizelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie gemaklik en gesellig.

Ons sal beslis weer kom vir 'n vakansie. Die plek is goed ingerig en almal is baie vriendelik en behulpsaam. Beslis die moeite werd om hul te besoek.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet.
Groete,
Rodney en Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Willie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Dankie dat ons jul stukkie paradys met jul kon deel!

Ons kan regtig Thorn Tree Bush Camp aanbeveel.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Dankie, bly ons kon dit met julle deel. Sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Elzabé & Rodney

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Jacky O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky O

Ongelooflike mooi plek.

Die rustigheid, die netheid, die vriendelikheid en die pragtige natuur om jou en die wild naby jou tent is ongelooflik. Dit was 'n fantastiese naweek. Sal definitief weer daar bespreek.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Elzabé & Rodney

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Eugenie Coetzer D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie Coetzer D

'n Juweel!

Thorn Tree Bush Camp sien ons beslis weer!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Eugenie
Dankie vir julle terugvoering.
Ons werk hard daaraan om aan almal se verwagtinge te voldoen, ons is bly dat ons dit reg kry!
Kom gerus weer, sien julle binne-kort.
Vriendelike groete,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Victor M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M

Have never stayed at such peaceful place before.

Place is reasonably near.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed it.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Ruaan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan B

Dit was baie rustig.

Was baie rustig en mooi. Plek was skoon en het alles gehad wat mens kort vir selfsorg.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Lucia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia V

Very friendly reception and ground workers. Very accommodating. Comfortable and clean. Can hear the lions roar, jackal cries and was lucky with viewing of wild life in reserve.

Very friendly and accommodating staff. Could hear lions and jackal sounds. Was lucky to observe wild within close proximity. Clean and comfortable. Great experience.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Thank you, Lucia, I am glad you had a great experience.

Regards,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie lekker, netjies en vriendelik diens.

Baie aangenaam en rustig! Netjies en skoon met baie vriendelik ontvangs. Wildrit was vet pret! Sal vir seker weer gaan!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, sien julle weer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Jp E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Absoluut fantasties. Die vriendelikheid van eienaars en personeel is ongelooflik en gaan daai stap verder ook vir jou as gas. Sal weer binnekort gaan.

Dankie, Oom Rodney, vir die vriendelike ontvangs en die geselsies. Dankie ook, Johan, dat ons agter julle kon wees met die wildrit. Dit was ongelooflik heerlik.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet.
Sien julle weer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Eric B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Great escape!

Lovely break-away, and so close to Johannesburg! Hosts, Rodney and Elzabe, and their staff were very attentive to our needs and made sure we had everything we needed. We camped at the Karee campsite and when we were 'blown out' by a strong storm they even had a spare tent for us. The peace and quiet and a bushveld sunset cannot be beaten. We will definitely return.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Was great having you. See you soon.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Matthew E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew E

Awesome time.

What an awesome time, the owner and staff are friendly and helpful and the camp is neat and clean, thanks once again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike tyd.

Wat 'n wonderlike tyd, die eienaar en personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamp is netjies en skoon, dankie weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Matthew,
Glad you had an enjoyable time. Nice meeting you.
Regards,
Rodney & Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Albert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Uitstekend, briljant, professioneel, heerlik, ek kan aanhou en aanhou oor hoe lekker dit was.

As jy wil wegbreek vir 'n naweek, 'n week of vakansie is dit die plek om te gaan herlaai, dit is professioneel, die akkommodasie is uitstekend, alles wat jy mag benodig is beskikbaar, dis skoon en goed versorg. Die personeel is professioneel en vriendelik, en as jy 'n wildrit wil geniet bespreek een saam met PJ. Rodney en Elzabe is voorwaar uitstekende gasvrou en gasheer.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Albert
Baie dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Elna E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

Netjies, met alles wat nodig is.

Baie lekker langnaweek wegbreekplekkie vir gesinne wat lief is vir diere en natuur.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Rebecca V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca V

Absolutely fantastic. So relaxing and peaceful.

Upon arrival we were overwhelmed by excitement as we were welcomed by a beautiful place that exceeded our expectation by 100% .

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties. So ontspannend en rustig.

Ons was oorweldig met opgewondenheid met aankoms toe ons deur 'n pragtige plek wat ons verwagtinge 100% oortref het verwelkom is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Dear Rebecca,

Thank you, we are glad you enjoyed Thorn Tree Bus Camp. It was wonderful having you as our guests.

See you again.

Regards,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Johann H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Rustig.

Rustige bosnaweek met 'n kort reisafstand.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Goeie dag Johann
Ek is bly julle kon ontspan en dit by ons geniet.
Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dawie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie O

Vriendelike diens, netjiese fasiliteite en sentraal.

Sien sterre.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet en dankie.
Vriendelike groete
Sien julle weer.
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Hennie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

'n Wonderlike afskakel vir die naweek!

Die beste gasheer/vrou wat jy kan verlang. Die wildrit was baie aangenaam en die geriewe skoon, netjies en alles way nodig het. Ons wou die naweek rustig in die bos spandeer en net lekker vleis braai en die omgewing geniet en dis presies wat ons kon doen. Baie dankie vir die lekker bederf en vriendelike diens.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, sien julle weer.
Groete
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Horst H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horst H

Baie lekker.

Rustige bosatmosfeer onder baie skoon omstandighede.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Ek is bly julle kon die rustigheid van ons bos geniet.
Groete
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Annneri P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annneri P

We enjoyed our stay.

Was awesome to sleep in the middle of the bush in luxury tents! Really enjoyed out time.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Glad you had an enjoyable stay.
Regards,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Mariska K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K

Lekke naweekwegbreek.

Kampterrein is netjies. Kliëntediens baie goed, hulle gee om oor hul besoekers. 'n Lekke wegbreek van die stad sonder om ver te gaan.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Beste Mariska,

Bly julle het jul wegbreek kon geniet. Sien julle weer.

Groete,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thomas H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas H

Great location for a family weekend getaway.

We were 5 separate families that booked a group of tents to celebrate a birthday. All tents were grouped together, so worked very well. Everyone had an awesome time. Big thanks to Thorn Tree Bush Camp's staff and for the assistance with booking.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Good day Thomas,

Thank you, we are so glad we could host you. It was wonderful meeting all of you.

Once again, congratulations on the 70th birthday and best wishes for future ones.

Regards,
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Mike G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike G

Baie lekker en gerieflik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Sal miskien net aanbeveel dat daar 'n 2-plaatstofie beskikbaar is. Anders as dit baie lekker gebly!

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Beste Mike
Ek moet om verskoning vra as niemand vir julle genoem het dat ons 'n paar stoofplate het, asook rocket stofies, gas braaiers, ekstra roosters, potte, jaffel ysters, toasters, stokkies vir marshmallow braai, ensovoorts. Dan is daar ook in die buite gemeenskaplike kombuis naby die Russet Bush tent, 'n mikrogolfoond en gas 2-plaat stoof.
Verder is ek bly dat julle dit geniet het.
Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Monique E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique E

Was wonderlik.

Baie oulike eienaars en personeel. Geriewe gemaklik en netjies. Goed geleë.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Conrad D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad D

Vriendelike persoonlike diens.

Vriendelike, persoonlike diens, fantastiese bos-ervaring. Fasiliteite kan bietjie verbeter. Sal enige tyd weer besoek.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Conrad
Bly julle het 'n goeie ervaring gehad. Ons luister enige tyd na idees en verbeter waar ons kan.
Groete
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Alecia K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alecia K

Elzibè en Rodney is baie gasvry en vriedelik, hulle laat jou gemaklik voel en jy kuier lekker by hulle.

Sal beslis weer by Thorn Tree Bush Camp kuier en dis netjies en skoon daar, en alles wat jy nodig het is daar om te kan gebruik. Dis lekker rustig daar en mooi.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet, sien julle weer binne-kort.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Nolene B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene B

Asemrowend.

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Hi Nolene
Ek is bly julle het julle naweek geniet.
Vriendelike groete
Elzabé

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Deon D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Baie aangename verblyf en terdeë geniet.

Ons het dit vreeslik baie geniet om so in die natuur te wees. Die tent is wonderlik uitgelê en die kombuisarea het ons baie gebruik. Die "en-suite" badkamer was beslis 'n belewenis.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete,
Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Andrea T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea T

Ons het lekker afgeskakel en die bos baie geniet en die verblyf was ten volle toegerus en baie mooi.

Dit was 'n wonderlike ervaring - lekker rustig, mooi, deel van die bos - wat 'n plesier.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ek is bly julle het dit geniet.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Marlene K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Dit was 'n belewenis om die jakkalse en leeus te hoor brul in die aand.

Baie vriendelike diens gewees. Sal enige tyd weer gaan kuier.

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Bly julle het julle tyd geniet en dat julle die bosbelewenis deel van julle herinneringe kan maak. Sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Elzabé en Rodney

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanrylaan 41, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7b76866f18ab7621bb04ba762ad4005085d84b5890f49de9fd90125402826cee5c4a7bbe358e16237d6616fff5158fe301?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 41 Laksman Drive Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.373508662165 28.402807116508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang