Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elzabé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk Jnr J - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek naweek.
Albie B - Mei 2024
Algehele gradering
Beste omgewing vir afskakel.
Heinrich B - Mei 2024
Algehele gradering
Majestic.
Michelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Suzaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie wegbreek uit die stad.
Jan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Te kort.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.
Brian C - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Louise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, baie vriendelike personeel.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.
Susan U - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige boskuier.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, Susan - ons is baie bly julle het julle kuier geniet.
Alfrieda L - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome. Ons het dit baie geniet.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, Alfrieda.
Mekyla E - Des 2022
Algehele gradering
Fanatsties!
Marna G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Marna
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Rodney, Elzabé en staff.
Jaco K - Mei 2022
Algehele gradering
Groot 5 binne 80 km van my huis af.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Jaco
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Corne V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut hemels.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Corne
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Ronel D - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerThorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was ons plesier om julle te akkommodaeer. Sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Alicia R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Alicia
Baie dankie vir die terugvoering ons neem kennis daarvan.
Vriendelike Groete
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp
Gerliza V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Gerliza
Baie dankie vir jou mooi terugvoering.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Cindi T - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you Cindi for a wonderful review, it was a pleasure hosting you. Look forward to your next visit.
Madelein M - Apr 2021
Algehele gradering
Paasnaweek 2021-wegbreek
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Madelein
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Sien julle weer.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Susann S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Susan
Dankie vir jou terugvoering.
Vriendelike Groete
Elzabé
Jolien B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerSumari H - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker, maar effens beknop.
Lees meerJuan-mari M - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerAdelene L - Des 2021
Algehele gradering
Vir die prys wat ons betaal het en vir 'n 4-sterplek het ons baie meer verwag.
Lees meerThorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Adelene
Dankie vir jou terugvoering. Voel vry om ons te kontak om jou ervaring met ons te bespreek.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Monique O - Jan 2020
Algehele gradering
We had a wonderful stay!
Lees meerThorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you, Monique, I am glad you enjoyed your stay with us.
Janie L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi verblyf, baie goed toegerus, netjies en skoon.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi terugvoering. Groete Elzabé
Clarissa M - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese diens!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Clarissa
Dankie vir die kompliment. Sien julle weer.
Groete Elzabé
Anna-mart D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Anna-Mart,
Bly julle het julle verblyf geniet.
Groete Elzabé
Cheryl K - Jan 2020
Algehele gradering
Great to be in the quietness and peace of the bush.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik om in die stilte en vrede van die bos te wees.
Hou daarvan dat beperkte hoeveelheid mense in die kamp bly. Hou van die vreemde badkamers, wou net warm water hê in alle storte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you Cheryl.
Ilze N - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxed stay.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Ilze
Thank you for your review.
Regards Elzabé
Femke V - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, friendly and accomodating.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you. We are glad that you enjoyed your stay.
Regards from all the Thorn Tree Bush Camp staff.
Lizelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en gesellig.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Groete,
Rodney en Elzabé
Willie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Dankie dat ons jul stukkie paradys met jul kon deel!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Dankie, bly ons kon dit met julle deel. Sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Elzabé & Rodney
Jacky O - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Elzabé & Rodney
Eugenie Coetzer D - Okt 2019
Algehele gradering
'n Juweel!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Eugenie
Dankie vir julle terugvoering.
Ons werk hard daaraan om aan almal se verwagtinge te voldoen, ons is bly dat ons dit reg kry!
Kom gerus weer, sien julle binne-kort.
Vriendelike groete,
Elzabé
Victor M - Feb 2019
Algehele gradering
Have never stayed at such peaceful place before.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you. Glad you enjoyed it.
Ruaan B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Lucia V - Sep 2019
Algehele gradering
Very friendly reception and ground workers. Very accommodating. Comfortable and clean. Can hear the lions roar, jackal cries and was lucky with viewing of wild life in reserve.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Thank you, Lucia, I am glad you had a great experience.
Regards,
Elzabé
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en vriendelik diens.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, sien julle weer.
Jp E - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Die vriendelikheid van eienaars en personeel is ongelooflik en gaan daai stap verder ook vir jou as gas. Sal weer binnekort gaan.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Sien julle weer.
Eric B - Des 2018
Algehele gradering
Great escape!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Was great having you. See you soon.
Matthew E - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike tyd.
Wat 'n wonderlike tyd, die eienaar en personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamp is netjies en skoon, dankie weer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Matthew,
Glad you had an enjoyable time. Nice meeting you.
Regards,
Rodney & Elzabé
Albert V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend, briljant, professioneel, heerlik, ek kan aanhou en aanhou oor hoe lekker dit was.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Albert
Baie dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike Groete
Thorn Tree Bush Camp
Elna E - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, met alles wat nodig is.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Rebecca V - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic. So relaxing and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties. So ontspannend en rustig.
Ons was oorweldig met opgewondenheid met aankoms toe ons deur 'n pragtige plek wat ons verwagtinge 100% oortref het verwelkom is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Dear Rebecca,
Thank you, we are glad you enjoyed Thorn Tree Bus Camp. It was wonderful having you as our guests.
See you again.
Regards,
Elzabé
Johann H - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Goeie dag Johann
Ek is bly julle kon ontspan en dit by ons geniet.
Groete
Thorn Tree Bush Camp
Dawie O - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese fasiliteite en sentraal.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet en dankie.
Vriendelike groete
Sien julle weer.
Elzabé
Hennie N - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike afskakel vir die naweek!
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, sien julle weer.
Groete
Elzabé
Horst H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Ek is bly julle kon die rustigheid van ons bos geniet.
Groete
Elzabé
Annneri P - Feb 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Glad you had an enjoyable stay.
Regards,
Elzabé
Mariska K - Des 2018
Algehele gradering
Lekke naweekwegbreek.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Beste Mariska,
Bly julle het jul wegbreek kon geniet. Sien julle weer.
Groete,
Elzabé
Thomas H - Nov 2018
Algehele gradering
Great location for a family weekend getaway.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Good day Thomas,
Thank you, we are so glad we could host you. It was wonderful meeting all of you.
Once again, congratulations on the 70th birthday and best wishes for future ones.
Regards,
Elzabé
Mike G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Beste Mike
Ek moet om verskoning vra as niemand vir julle genoem het dat ons 'n paar stoofplate het, asook rocket stofies, gas braaiers, ekstra roosters, potte, jaffel ysters, toasters, stokkies vir marshmallow braai, ensovoorts. Dan is daar ook in die buite gemeenskaplike kombuis naby die Russet Bush tent, 'n mikrogolfoond en gas 2-plaat stoof.
Verder is ek bly dat julle dit geniet het.
Groete
Thorn Tree Bush Camp
Monique E - Feb 2018
Algehele gradering
Was wonderlik.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Conrad D - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike persoonlike diens.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Conrad
Bly julle het 'n goeie ervaring gehad. Ons luister enige tyd na idees en verbeter waar ons kan.
Groete
Thorn Tree Bush Camp
Alecia K - Mrt 2018
Algehele gradering
Elzibè en Rodney is baie gasvry en vriedelik, hulle laat jou gemaklik voel en jy kuier lekker by hulle.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet, sien julle weer binne-kort.
Nolene B - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Hi Nolene
Ek is bly julle het julle naweek geniet.
Vriendelike groete
Elzabé
Deon D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en terdeë geniet.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Thorn Tree Bush Camp
Andrea T - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het lekker afgeskakel en die bos baie geniet en die verblyf was ten volle toegerus en baie mooi.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ek is bly julle het dit geniet.
Marlene K - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis om die jakkalse en leeus te hoor brul in die aand.
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Bly julle het julle tyd geniet en dat julle die bosbelewenis deel van julle herinneringe kan maak. Sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Elzabé en Rodney
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanrylaan 41, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang