Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Schalk Jnr J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese wegbreek naweek. Ons het waarlik 'n goeie tydjie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beste omgewing vir afskakel. Dit was 'n goeie ervaring en ons het die natuurlewe geniet. Vriendelike personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Majestic. The living quarters at the lodge were world class, and the jacuzzi was amazing. Will definitely visit the accommodation in the near future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie dankie aan Thorn Tree Bush Camp vir 'n baie lekker Paasnaweek. Julle klientediens is uitstekend, die kajuit was netjies en skoon. Ons het niks gekort nie. 'n Algemene advies is om die badkamer te sluit vir die swembadgebruikers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie wegbreek uit die stad. Was 'n vreeslike lekker naweek. Baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Te kort. Wat waarde vir geld betref as dit kom by glamping, is hierdie die beste by verre! Wens net ons kon langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Brian C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Peaceful and relaxing. It was great and we thoroughly enjoyed our relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rustig, baie vriendelike personeel. Heel lekker, tente baie warm so neem maar 'n waaier saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Susan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustige boskuier. Heerlik gebly, oulike eie badkamer. Vriendelike mense!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie, Susan - ons is baie bly julle het julle kuier geniet.

Alfrieda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Awesome. Ons het dit baie geniet. Baie lekker. Ontspan en die natuur geniet!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie, Alfrieda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanrylaan 41, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7b76866f18ab7621bb04ba762ad4005085d84b5890f49de9fd90125402826cee5c4a7bbe358e16237d6616fff5158fe301?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 41 Laksman Drive Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.373508662165 28.402807116508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang