Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Bush Camping Sites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thorn Tree Bush Kampeerplekke in die Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, Gauteng, is in 'n malariavrye sone geleë waar die Groot 5 vry rondloop. Natuurentoesiaste kan die rustigheid van die omgewing geniet, met helderder sterre in die nag en die boeiende geluide van leeus, jakkalse, naguile en insekte.

Die kampterrein bied 6 privaat kampeerplekke, met slaapplek vir tot 6 gaste elk, geleë in die natuurlike bos. Elke kampplek het sy eie privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook elektrisiteit, 'n braai en nabygeleë watertoegang. Die staanplekke word omring deur inheemse bosse, struike en bome, wat privaatheid vir elke kampplek bied.

Die kampeerplekke is aan die oostekant van Thorn Tree Bush Camp geleë en het hul eie toegangshekke, wat 'n meer afgesonderde omgewing moontlik maak. 'n Kort entjie se stap vanaf die kampeerterreine lei gaste deur die Doringboomtuin na die hooflapa en swembad, wat gedeel word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Thorn Tree Bush Camping Sites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30ba4bf2a2617f7965acbd06d738f23211f1154cc230956290adc2ceb20f85e1274725493b1ffd3e9eb1b6b9283c8efde90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Laksman Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373498968301 28.402662277222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang