Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Cait N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

No complaints, however breakfast was very basic. More effort should be put into that department. Thorn Tree Lodge

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige, goed toegeruste akkommodasie. Perfekte oornag akkommodasie. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie oulike kamer en goed toegerus. Ons sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Fantastic people. Relaxing venue and great service. Staff were absolutely helpful and friendly. They also ensured that we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Netjies, goeie diens. Eienaars baie gasvry. Akkommodasie baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag
5.0
Jan 2023

Rustige oornagplekkie. Thorn Tree Lodge is 'n heerlike oornag stop Noord van Bloemfontein. Heerlik stil na al die gewoel en besige pad. Kamers lekker groot en gerieflik. Dollie bereid om die ekstra myl te gaan en reg te staan met 'n stewige ontbyt voor die nuwe dag se lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick D
Lang verblyf
4.2
Aug 2023

Pleasant, peaceful. Owner very accommodating. Brilliant service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Eenheid baie skoon en netjies. Vrygewig t.o.v koffie en melk-voorraad. Eienaar baie gasvry. As 'n Gautenger was ek bekommered oor veiligheid en sekuriteit. Die kamers is geleë op 'n mooi plot net buite Bloem. Daar is geen heining of eens 'n hek om die eiendom nie. Daar is vry toegang vanaf die pad vir enigiemand om tot by die karre en die kamers te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plek, veilig en vriendelike gasvrou. Pragtige kamers met fantastiese beddens. Stil area. Heerlike ontbyt. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kananelo M
1 nag
5.0
Sep 2022

Absolutely fantastic. I would most definitely recommend Thorn Tree to anyone looking to escape the big city and just get peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cormarie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Aangenaam, vriendelik en gemaklik vir 'n oornagstop. Vriendelike honde, naby lughawe. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dollie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c521ff1d192c024228ab1a80cea88a6f96f032ae1a8f486b18703fcadb45c6ff36d91f5c0a7c96c9ee836c0bf1f046b93b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 11 Glenara Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.054338525042 26.289982795715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang