Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornhill Safari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Thornhill Safari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Joe B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Het die naweek baie geniet.

Ons naweek was fantasties. Sean en Merle was baie gasvry. Die diens was puik en die kos voortreflik. Sal definitief weer gaan kuier en Thornhill aan vriende aanbeveel.

Hermien K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K

Personeel vriendelik. Etes uitstekend

Sal beslis aanbeveel

Theo P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo P

Nie wat ek gedink het nie.

Ons het lekker gebly en Charmaine was 'n fantastiese gasvrou gewees, maar die lodge was nie wat ons ingedagte gehad het met die dat Safari deel gevorm het van die Lodge se naam. Alhoewel ons die naweek geniet het, het ons nie waarde vir geld ontvang nie. Ons het baie geld betaal vir slaapplek en etes en dis al. Dis nie jou tipiese lodge wat wildritte insluit is nie. Die kamers is nie op standaard teenoor die geld wat betaal word nie.

Vanaf
Vanaf R3 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 144, Plaas Guernsey 81 KU, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cc00755956b950d4b329c0d4c4d01737e304f71d521a3a0c92d7935db73dcb00381352b3bf39e463452740f6ed35754f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 144 of the Farm Guernsey 81 KU Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.527290993974 31.116006374359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang