Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornsprings

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

An amazing trip. Amazingly well kitted out house with all the amenities, warm hospitality and great service. The 360 degree stoep around the house is fantastic. We had a great time and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Rural luxury. Thornsprings is a luxurious and stylish getaway in the Eastern Cape. They can accommodate large groups and is ideal for family getaways. The showers, linen and kitchen deserve special mention as features of the property that make it worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beste Karoo-kuier. Ons het ongelooflik lekker by Thornsprings gekuier. Die huis het alles wat mens kan benodig. Dis stil en rustig en net goed vir die siel. Ons sal verseker weer hier draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Rustig en heilsaam. Was heerlik en ontspanne.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Die huis was pragtig en dit was ongelooflik goed toegerus. Die volwassenes en kinders het die wegbreek vreeslik geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en het daagliks die huis reggeruk. Ons kon net terugsit en lekker kuier met die familie en kinders. Wat lekker was is dat ons die kinders kon sien speel terwyl ons op die stoep gesit het. Werklik 'n wonderlike naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

6 nights felt like 30 nights. Thornsprings is truly a wonderful break away from the city. The perfect place to enjoy outdoor cooking, walks, long sleeps and incredible sunsets. The house and host and staff = 5 star quality. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N10, Thornsprings Plaas, 30 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjf5PgLoY0LUgeZSBqLbn82H6lY6np2gmweuDiQ9K0N2IzyNp0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 N10 Thornsprings Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.654914150515 25.19965146627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang