Thorntree Country Lodge
Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 860R2 002 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thorntree Country Lodge is op die R328 net buite Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die lodge is ’n gerestoureerde gebou van die 17de eeu in die prentjiemooi Schoemanshoek-vallei en weerspieël ’n tipiese boustyl van die Klein Karoo.
Daar is 19 kamers. Die Koninginkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en ’n kluis.
Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en ’n kluis.
Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens wat teenmekaar gestoot kan word indien vooraf gereël. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en ’n kluis.
Die Tripelkamer het 'n dubbelbed, ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en ’n kluis.
Daar is ook ’n sitarea met gemaklike sitplek en ’n kaggel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Donna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Thorntree Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang