Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorntree Country Lodge

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 860 R1 716 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorntree Country Lodge is op die R328, net buite Oudtshoorn, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede, asook die winkels en restaurante van die dorp.

The Lodge is 'n gerestoureerde, 17de-eeuse gebou in die skilderagtige Schoemanshoekvallei en weerspieël die tipiese argitektoniese styl van die Klein Karoo.

Die verblyf beskik oor 19 kamers om van te kies. Die Koninginkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbele wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en kluis vir waardevolle besittings.

Die Dubbelkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbele wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en kluis vir waardevolle besittings.

Die 2-enkelbedkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, wat gekombineer kan word indien dit vooraf gereël word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbele wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en kluis vir waardevolle besittings.

Die Driepersoonskamer beskik oor 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en kluis vir waardevolle besittings.

Dit het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Donna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thorntree Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 860
R2 860 R1 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 860
R2 860 R1 716
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cb9a94af3c78c6fb4ce8c70a9ec3093399ab5ee68c388c1c6f83d9d4808775eab96b821a256180b3c6202c7e101fc77bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 860 nouVanaf R1 716 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 R328 Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.493680731966 22.24576555575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang