Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorntree Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik, en waarde vir geld akkommodasie. Dankie dat julle ons op die laaste nippertjie kon help met verblyf, asook om ons die laat inboek tyd tegemoet te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Thorntree Lodge
Dankie Magda - altyd 'n plesier. Groete Rina

Louis B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly in die natuur maar naby genoeg aan die universiteit. Die eenheid was netjies en skoon en ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker bosveld gevoel! Gaan beslis in die toekoms weer gebruik. Die verblyf en fasiliteite was bakgat. Die buurman het ongelukkig tydige en ontydig gerook wat sleg was. Dis egter buite die beheer van die verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Omdat ons 4 van die eenhede bespreek het, was dit lekker om 'n groot gemeenskaplike kombuis te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eppo B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlike verblyf naby aan Potch maar in die bosveld. Ons het baie lekker gebly, naby aan Potch maar nog steeds in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Fantasties. Baie skoon en netjies. Geen probleem gehad om in en uit te beweeg nie en baie veilige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Thorntree Lodge
Baie dankie, Joggie, ons waardeer.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige atmosfeer, voel of jy diep in die bos is maar enkele minute van alles. Werklik lekker. Julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Thorntree Lodge
Baie dankie Johan. Kom gerus weer. Groete, Rina.

Wilma V
1 nag
4.8
Okt 2022

Rustigheid met die bosveld. Thorntree is 'n rustige oornagverblyf, is grondpad tot daar maar sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Thorntree Lodge
Baie dankie Wilma. Groete, Rina

Marlou S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2022

Netjies en skoon, puik kliëntediens! Die eienaars en bestuurder van Thorntree Lodge was uiters vriendelik en baie tegemoetkomend teenoor ons behoeftes. Die aard van ons besoek het ons verblyf baie onvoorspelbaar gemaak, maar niks was vir Thorntree Lodge te ongerieflik of te veel moeite nie en hulle het ons in alles geakkommodeer. Welgedaan en baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Thorntree Lodge
Baie dankie, ons waardeer dit.

M B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Voel soos Bosveld, maar naby dorpsgebied. Baie vriendelik mense en stil atmosfeer. Kamers netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1177 Vyfhoek, , Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMTU5NTM2LTYzMDgtNDQyNi1hM2M5LTA4MjljNDI3ZTc5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Portion 1177 Vyfhoek Dagbreek Landgoed 2520 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.654333989166 27.116580605507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang