Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Anchor

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, modern en fantasties gelee. Fantastiese verblyf in die hartjie van die Kaap. Die woonstel is modern en het al die nodige toerusting vir 'n gemaklike selfsorgverblyf. Die stoep is 'n unieke kenmerk en maak die eenheid baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Exactly what we were looking for. Friendly, neat, clean all in all just perfect. Can't wait to come on holiday again. Perfect accommodation makes a perfect holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulindi
Three Anchor
Debby and her family were a pleasure to host, easy to communicate with and left the place as they found it. Would love to host them again.

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Oulike woonstel, sentraal geleë met 'n lieflike groot stoep. Ons het baie lekker gebly in Three Anchor. Dit is 'n lieflike woonstel wat netjies, skoon en goed toegerus is. Die woonstel self was baie veilig, hoewel die kompleks se hek soms oop gestaan het tydens beurtkrag. Dit is baie lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerweg 7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ac6b25b42c3336f5cf5c1db06a4caf690cd808cbf5276541d65f960caa203174e1a33b95092faddc1b0d5eff9794b72f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Three Anchor Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.908273887056 18.397092513878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang