Three Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling vakansiebestemmings. Dit word omring deur die mooiste strande in die wêreld, en 'n eindelose uitspansel van turkooisblou oseaan omraam teen 'n agtergrond van welige fynbosduine.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers en 'n lieflike oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en spog ook met 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die eetkamer lei na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Dié area strek tot by die patio met sitplek buite, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot verskeie geriewe by die oord, wat 'n swembad, gimnasium en restaurant insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang