Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Bedroom Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 238 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Three Bedroom Villa is in Kingswood Gholflandgoed in George, Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende luukse wegbreek.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Elke kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die groot oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Gaste kan kies om binne, by die kombuis-eiland of op die patio buite te eet.

Die leefarea maak oop na die stoepruimte waar gaste sonstoele en braaigeriewe sal vind. Gaste kan 'n swem in die privaat swembad geniet of die geriewe by die landgoed soos die gholfbaan, rybaan en stap- en fietsryroetes geniet, of 'n ete by die restaurant op die perseel geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Bedroom Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 238
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 238
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ef96b84a7700e3c5c15ad2e14f809080abd26a6feb57396519b049a865136e836e8046c46c504fd25e8e00bb1950315d608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 238 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Kingswood Golf Estate George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9736036 22.4321266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang