Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Birds Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Estelle S
1 nag
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld, sal hoogs aanbeveel. Netjiese en pragtige verblyf met 'n gemaklike bed en fantastiese badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Ons was aangenaam verras met die plekkie. Die dekor is keurig met kwaliteit linne en heerlike, ruim beddens. Daar is aan elke detail gedink om die verblyf luuks en aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag of meer, uitstekende diens en waarde vir geld. Oornagverblyf was lieflik! Roxy (my Malteser) het net so lekker gebly. Die fasiliteit voorsien in baie meer as net die basiese akkommodasie - die sjerrie en aanbevole wyne (courtesy bar) is 'n lekker ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare A
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Goeie waarde. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barry S
1 nag
4.2
Jan 2025

Die kuier was aangenaam en die mense was vriendelik. Die verblyf was baie gerieflik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uit die boeke! Dis altyd lekker om te vertoef by Three Birds Guest House. Kamer was skoon en vooraf verkoel. Ons was vriendelik ontvang en kan hul vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons kamer was pragtig, koel en die gasvrou baie vriendelik. Die gasvrou was baie vriendelik. Sy het heeltyd met ons gekommunikeer. Die kamer was pragtig en sy het alreeds die kamer begin verkoel, so toe ons daar arriveer, was die kamer heerlik koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very nice accommodation, very friendly staff. Would highly recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnemaréé F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Beautiful stay. We had a lovely 1-night stay, the guest house was absolutely amazing and beautiful. We will definitely be back. Amanda gave us exceptional service all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 5, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang