Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Birds Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Carmen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlike ervaring. Sal weer daar boek. Fantastiese blyplek. Vriendelike personeel. Baie warm en huislik. Hulle gaan absoluut die ekstra myl. So spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferna C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

I would recommend Three Birds. Great stay, friendly and helpful host. Room and facilities more than comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyrel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly, vriendelike diens. Geriewe was van topgehalte, ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Eersteklas gasvryheid. Baie skoon en hartelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid uit die boonste rakke. My tweede keer maar beslis nie die laaste keer. My oase tussen Vrystaat en Robertson.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid en netheid uit die boonste rakke. Magda is 'n baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf halfpad Kaap toe! Baie lekker verblyf wat gerieflik was. Voorstelle wat die verblyf kan verbeter: 1. Vervang glasbottels met seep en sjampoe in die stort met plastiek bottels, dit is glibberig en kan uit jou hande glip en breek. 2. Verskaf 'n ontbyt en aandetes teen 'n additionele koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie netjies, ruim en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Pragtige gastehuis en word sterk aanbeveel. Baie netjies en stylvol. Ons het lekker gebly, dankie. Dit is jammer dat die dorp so verwaarloos is, maar daarvoor kan die gastehuis nie blameer word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 5, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang