Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Birds Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 5, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die gastehuis bied 6 luukse suites, waarvan 1 'n gesinskamer is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens is opgemaak met katoenlinne, donsveer-duvets en hipo-allergeniese kussings.

Elke kamer het lugversorging en 3 van die kamers bied toegang tot die binnehof. Dié drie kamers is ideaal vir gaste met troeteldiere of diegene wat die Karoo-son en -sterre in privaatheid wil geniet. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi en moet te alle tye aan 'n leiband wees. Diere word nie op die meubels toegelaat nie. Enige skade sal deur gaste verhaal moet word.

Three Birds Country House bied gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Werner M
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke! Dis altyd lekker om te vertoef by Three Birds Guest House. Kamer was skoon en vooraf verkoel. Ons was vriendelik ontvang en kan hul vir...
Sien meer
Des 2024
Stephanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kamer was pragtig, koel en die gasvrou baie vriendelik. Die gasvrou was baie vriendelik. Sy het heeltyd met ons gekommunikeer. Die kamer was pragt...
Sien meer
Des 2024
Janneke R
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice accommodation, very friendly staff. Would highly recommend. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lynnemaréé F
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful stay. We had a lovely 1-night stay, the guest house was absolutely amazing and beautiful. We will definitely be back. Amanda ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Carmen B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ervaring. Sal weer daar boek. Fantastiese blyplek. Vriendelike personeel. Baie warm en huislik. Hulle gaan absoluut die ekstra myl. So spes...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Springstraat 5, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Three Birds Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 5, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang