Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Three Boutique Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Glenda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P

Good accommodation for business travel.

Clean and comfortable bed and breakfast. The kitchen prepared us a packed breakfast on request because we had to leave before breakfast preparation.

Liezl M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Little gem in the heart of Cape Town.

Unplanned, short-notice booking that ended up being a great find! Staff is friendly, food lovely and accommodation beautiful.

Coral D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral D

Brief, but good.

There was a terrible drain smell from the bathroom (Room 12). That was the only negative.

Amanda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Alles wel.

Alles wat ek nodig gehad het, met baie vriendelike en hulpvaardige bestuurders en personeel. Ek kon rondloop en die baie mooi omgewing geniet.

Erna R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erna R

Ongelukkig teleurstellend.

Die foto's van die hotel en die realiteit was ongelukkig nie dieselfde nie. Dis 'n plek met soveel potensiaal, en 'n pragtige, stil ligging, wat ongelukkig nie ontgin word nie. Ons televisie se afstandbeheer asook die hek s'n se batterye was pap. Die kamer was 'n bietjie afgeleef, maar oor die algemeen skoon. Die ontbyt was gemiddeld tot goed, maar die personeel ongelukkig nie goed opgelei nie en het gesukkel om basiese items soos messe en vurke en warm melk op versoek te verskaf. Ons sal ongelukkig nie weer teruggaan nie.

Janetta K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Janetta K

Reasonable place, but overpriced for what you get.

Our air conditioning did not work. Very uncomfortable.

Deborah D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah D

Lovely hotel in a great location, has restaurants close by which one can walk to.

Great service with friendly staff and very helpful.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Dear Deborah,
Thank you kindly for taking the time to review your recent stay with us.
We loved having you at the hotel and it's great to know that you left with such fond memories.
We look forward to seeing you back real soon.
Warm regards,
The team at The Three.

Three Boutique Hotel
Faried M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faried M

The tranquility & the amazing view from the rooftop is what I remember most.

The staff were friendly & helpful, they obliged when we requested to change rooms from the ground floor to the 1st floor.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Dear Faried,
Thank you for your wonderful review received.
It was such a treat meeting and hosting you for a couple of nights. We are pleased to hear that you had such a memorable stay with us and we look forward to sharing many more memories with you.
If you are ever in our area again, please do pop in.
Warm regards,
The team at The Three.

Three Boutique Hotel
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Goeie ligging as jy die stad wil verken.

Uitstekende uitsig oor Tafelberg en omliggende omgewing. Gemaklik en goeie waarde vir geld.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Beste Adriaan,
Baie dankie vir jou terugvoering. Jou mooi woorde beteken die wereld vir ons.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
The Three.

Three Boutique Hotel
Pierre D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Comfort and location.

The hotel is quaint, inviting and spotlessly clean. The staff are very friendly and helpful. The view is magnificent. The room is well fitted out and extremely comfortable.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Dear Pierre,
Thank you so much for your feedback received.
We are so pleased to hear that you had such a wonderful stay with us. We look forward to your return visit and for many more happy stays.
Until we meet again.
Warm Regards,
The team at The Three

Three Boutique Hotel
Ashleigh M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ashleigh M

Rooms and location are beautiful. Reception, service and food requires attention. Meals were strange and prepared carelessly.

Food and service in general require attention. Food was very expensive for the quality and attention to ingredient quality. 1. Poke bowls are not a fancy name for a green salad topped with smoked salmon and vinaigrette. 2. Pasta linguine served with a white Bechamel sauce. No flavourings in it, and no cheese. Four small mushrooms and four rosa tomatoes. Appallingly unappetising. 3. Breakfast staff ignored us until I went looking for assistance. Overall a bizarre eating experience.

Anne-marie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B

Stylvolle plek met lekker ontbyt.

Pragtige uitsig op Tafelberg van die daktuin.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Hi Ronel
Baie dankie. Ons sien uit om jou gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Die span by The Three

Three Boutique Hotel
Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit V

Potensiaal, maar nie 4 ster.

Al die boksies is getiek, maar kort onderhoud. Los toiletrolhouer, stukkende toilet spoelknop, gloeilamp uit, warm water in wasbak 'n dun stroompie en 'n dreinreuk in die badkamer. Nie goed genoeg vir die prys nie.

Jeanne M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Ons het net oornag op pad na volgende bestemming.

Ons was werklik baie beindruk met Three Boutiques en sal graag weer daar bly. Pragtige gebou met baie geskiedenis en mooi dekor. Pieter en ander personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt heerlik. Diens puik. Baie mooi en gerieflike kamers en asemrowende uitsig vanaf dek. Veilige parkering binne sekuriteitshek is 'n reuse plus.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Liewe Jeanne,
Baie dankie vir jou terugvoering - dis so lekker om van jou te hoor. Jy het ons dag gemaak met jou gawe woorde en ons hoop om gou weer van jou te hoor.
Groete,
Die span van The Three

Three Boutique Hotel
Rikus V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Baie aangename verblyf in die hartjie van Kaapstad, met baie vriendelike diens.

Dis nie 'n groot hotel nie, wat dit meer huislik en persoonlik maak.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Liewe Rikus,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was so lekker om julle by ons te he en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Die span van The Three

Three Boutique Hotel
Frits V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Beste verblyf!

Beste kamers, beste beddens, perfekte ligging en alles so mooi en stylvol. Baie vriendelike personeel en gasvry. Ek kan enigiemand aanbeveel om hier te bly.

Three Boutique Hotel se terugvoer

Hello Frits,
So lekker om van jou te hoor.
Ons het dit so geniet om jou by ons te he en ons kan nie wag om hulle weer te sien nie.
Groete en veilig bly.
Die span van The Three

Three Boutique Hotel
Natasha S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S

Peaceful, friendly stay.

Great breakfast and friendly service.

Frits V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Ons kom weer!

Doodstil area in 'n wonderlike sentrale ligging. Stylvolle gerieflike kamer en lekker ontbyt!

Maryke S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Ons het soo lekker gerus!!

Ons het so lekker gerus. Heerlike ontbyt. Waterfront was so lekker naby, was daar 'n paar keer!

Retha J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Retha J

Definitely not a 4 star rating boutique hotel as advertised.

The breakfast was good and the only staff member (being the receptionist and cook) on duty, friendly. However, our bed was not turned down any of the nights and our room was not made on Sunday when we came back at 13:30. We had to kill a major cockroach in our kitchenette and my daughter had several bed-bug bites. The knifes, forks and glasses in our kitchenette did not match and it looked like someone had put his mismatched spares in the kitchen. No microwave or toaster in the kitchenette. No shuttle. Wi-Fi not working properly and we had major problems with TV streaming facilities even after reception attended to the problem. If we were aware of these problems, we would have stayed in our previous self-catering accommodation in Bloubergstrand.

Richard R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard R

Excellent.

Highly recommend staying at Three Boutique Hotel. It is my only choice of accommodation when visiting Cape Town.

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blomstraat 3, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNGM2NzQ4LWU5NjYtNDZkZC05MmE0LTA0OTczMzhhMDI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Flower Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.93773 18.41754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang