Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blomstraat 3, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 640 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Three Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde, internasionale toeristebestemming.

Verblyf is beskikbaar in kamers met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het verder lugversorging, 'n lessenaar, elektroniese kluis, haardroër, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Kamerdiens is beskikbaar.

Gaste kan in die swembad afkoel, in die gaste-sitkamer ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet, of 'n massering en skoonheidsterapie op afspraak. Veilige parkeerplek, vervoer na die lughawe en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Three Boutique Hotel is net 550 m van die Gardens-winkelsentrum af, wat restaurante, banke, supermarkte en verskeie boetieks insluit. Verder is dit 4 km vanaf KIKS, 5 km vanaf die Tafelberg-kabelkar en die Kaapstadstadion en 6 km vanaf die V&A Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Blomstraat 3, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blomstraat 3, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNGM2NzQ4LWU5NjYtNDZkZC05MmE0LTA0OTczMzhhMDI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 640 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Flower Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.93773 18.41754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang