Three Flags Apartment 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-straat 347, Eenheid 2 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Three Flags Apartment 2 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike verblyf.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kleiner slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n koningingrootte-bed, rusbank, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos restaurante, winkels en die Comrades Marathon House.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tersia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Prince Alfred-straat 347, Eenheid 2 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-straat 347, Eenheid 2 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal