Three Flags Apartments 19, 20, and 21
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-straat 347, Eenheid 19 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R799R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Flags Apartments 19, 20 en 21 bied selfsorg-ateljeeverblyf in die hartjie van Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers sowel as vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf in die Middellande.
Elke ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n rusbank, 'n TV en WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike geriewe, insluitend restaurante, winkels en die Comrades Marathon House.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tersia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Prince Alfred-straat 347, Eenheid 19 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Three Flags Apartments 19, 20, and 21 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-straat 347, Eenheid 19 Three Flags, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal