Three Little Birds Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 24 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaide Tambo-rylaan 162, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R950R665 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Little Birds Guesthouse is in Virginia, Durban-Noord, 'n kusstad in KwaZulu-Natal. Hierdie huis is meer as 80 jaar gelede gebou en behou steeds meeste van sy oorspronklike argitektuur en kenmerkende sjarme. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die gastehuis bied verblyf in 3 eenhede. Elke eenheid het lugversorging, en is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en broodrooster toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi. Verder is braaigeriewe en veilige parkeerplek ook beskikbaar.
Die verblyf het 'n kuierarea buite, en gaste kan die Virginia Natuurreservaat oorkant die pad besoek, die dag by een van die verskillende strande aan die Noord- en Suidkus van Durban deurbring, of Glenashley en Umhlanga Promenade besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Adelaide Tambo-rylaan 162, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Durban Noord Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaide Tambo-rylaan 162, Virginia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal