Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Oaks and an Aloe

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cableway-straat, R514, Melodie, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan die voet van die manjifieke Magaliesberge wag 'n wêreld van luukse en elegansie. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n stil toevlugsoord, met fantastiese diens en pragtige geriewe.

Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel het 17 luukse, goed ingerigte en ruim kamers. Elke kamer het sy eie tee-/koffiestasie, platskerm-TV, kroegie, privaat patio/balkon met uitsigte oor die tuine en die Hartbeespoortdam, asook 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n groot stort. Ons kamers is perfek vir 'n romantiese wegbreek, met opsionele ekstras soos romantiese kameraankomste en privaat aandetes, of vir 'n sake-oorblyplek, met gratis internettoegang, laat inklok en vroeë ontbyt vir individue op pad.

Ons ten volle toegeruste konferensiekamer bied aan afgevaardigdes 'n blaaskans van die alledaagse roetines. Met slegs 45 minute se ry vanaf Pretoria en Johannesburg, is Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel perfek vir 'n strategiese vergadering of 'n spanbou-uitstappie. Die konferensielokaal kan tot 100 afgevaardigdes akkommodeer of kan in twee kleiner lokale verdeel word.

Dit is nie net ons puik diens en geriewe wat Three Oaks en 'n Aloe Boutique Hotel van ander instansies onderskei nie, maar ook ons heerlike kos. Ons Sjef berei al sy heerlike maaltye van nuuts af en is baie trots op sy werk – dit blyk uit die heerlike eindresultaat. Buite gaste is meer as welkom om by ons aan te sluit vir ontbyt, middagete of aandete – besprekings noodsaaklik.

Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel is met vier sterre gegradeer en spog ook met groot tuine, 'n elegante eetkamer, 'n groot swembad met ligstoele en sambrele, asook 'n volledig gelisensieerde kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Cableway-straat, R514, Melodie, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Three Oaks and an Aloe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cableway-straat, R514, Melodie, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MTY3OTYxLTViNTYtNGJjZi05YjQwLWVkMGE1N2JjOTI0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 R514 Cableway Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723006 27.885113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang