Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Oaks B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Three Oaks B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kri P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kri P

Neat, quiet, safe and easy access.

Only thing missing is an aircon.

Peter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Baie aangename gasheer en gasvrou.

Die gasheer het vir my laat aankoms gewag en my gehelp om my nessie te skrop. Baie netjiese en lekker, gemaklike akkommodasie.

Handre D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre D

Fantasties

Ons het baie lekker gebly. Netjiese en gesellige kamers met wonderlike mense as eienaars en die lekkerste ontbyt. Ons sal beslis weer kom. Dankie!

Three Oaks B&B se terugvoer

Baie dankie! Ons sien julle graag weer!
Groete.

Three Oaks B&B
Neels D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Smaakvol en lekker.

Baie dankie Kobus en Stella vir die lekker bly by julle. Baie lekker ontbyt en ‘n vyfsterblyplek.

Three Oaks B&B se terugvoer

Beste Neels,

Dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet.

Groete,
Three Oaks B&B

Three Oaks B&B
Andre B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Fantastiese verblyf.

Ek en my vrou het by Three Oaks gebly op Sondag die 2 Julie. Van die begin tot die einde was dit net 'n fees gewees en elke verwagting oortref. Die rustigheid van Three Oaks was die perfekte einde van 'n besige naweek en ons kan dit regtig aanbeveel.

Megan G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G

Sal vir enigiemand die plekkie aanbeveel!

Wonderlike plek en wonderlike mense! Pragtige kamers en die mooiste roostuin! Sal enige tyd weer hier bly en sal beslis Three Oaks aanbeveel. Die moeite werd, en baie veilig.

Three Oaks B&B se terugvoer

Baie dankie, Megan!
Baie bly julle het dit geniet! x

Three Oaks B&B
Mari V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Asemrowend mooi, nie net die tuin nie, maar ook die eenhede en eienaars - heerlike ontbyt!

Dis asof jy in 'n sprokie instap. Alles is asemrowend mooi, die tuin, die eenhede, die eienaars - alles. Baie sentraal geleë. En Stella en haar man gaan uit hul pad om als gemaklik vir jou te maak. Ons huisgesin het die tydjie daar ten volle geniet. En sal vir al ons toekomstige vakansies in die Kaap slegs by hulle oorbly. Uiters puik!

Three Oaks B&B se terugvoer

Baaaie dankie, Mari!!
My hart is gelukkig en bly. Dis ons gaste wat alles die moeite werd maak. Die Vader seen ons gastehuis. Alle eer aan Hom.

Three Oaks B&B
Marie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Fantastiese plek en fantastiese mense!

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Die omgewing is veilig, dis baie belangrik vir my! Cobus en Stella Wiid is so gasvry en behulpsaam. Ek sal Three Oaks absoluut aanbeveel vir enige reisiger.

Carla V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wat 'n aangename ondervinding!

Pragtige gastehuis met vriendelike eienaars. Baie professioneel. Sal definitief weer daar gaan kuier!

Three Oaks B&B se terugvoer

Dankie!
Kom kuier gerus weer!

Three Oaks B&B
Tania V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Daar is absoluut niks wat ek kan voorstel om die wonderlike ervaring te verbeter nie!

Die 2 kamers waarin ons gebly het, is geskei deur 'n houtdeur wat ons kinders laat veilig voel het en steeds privaatheid verskaf. Die detail in die kamers maak so 'n mooi plek en die ongelooflike netheid en sindelikheid is verstommend. Die eienaars is 2 pragtige mense wat jou so spesiaal laat voel!

Three Oaks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit gee vir ons groot plesier as ons gaste hul kuiertjie aan Drie Eike geniet!

Three Oaks B&B
Marius V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie huislik, vriendelik en smaakvol.

Heerlike atmosfeer en baie vriendelik mense.

Rivonia D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rivonia D

Ons het baie lekker gebly en Three Oaks is baie goeie waarde vir jou geld.

Sien die sterre.

Iris L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L

Hospitable and restful environment.

After a long day it was a pleasure to book in and enjoy the quiet and comfort of the environment. Finished off with a splendid breakfast!

Three Oaks B&B se terugvoer

Positive remarks warm our hearts!
Thanks!

Three Oaks B&B
Dirk K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Pragtig netjies en baie smaakvolle binnenshuise versiering.

Sien gerus die sterre.

Three Oaks B&B se terugvoer

Baie dankie, Marie! Dit maak ons baie gelukkig as gaste dit geniet by Drie Eike. Ons wil he dit moet 'n gelukkige plek wees waar gaste tuis voel.

Three Oaks B&B
Megan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Wonderlike ervaring met 'n uitstekende gasheer en gasvrou.

Die plek is besonders netjies. Aan Stella en Kobus, julle is besonderse mense. Baie dankie dat ek en Megan julle gasvryheid so kon geniet. Dankie ook aan julle dogter wat so mooi na ons omgesien het.

Dineo T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo T

Very welcoming owner and a beautiful place to stay.

Three Oaks is a beautiful place and I would love to stay there again when in Cape Town. Host was lovely and welcoming and I enjoyed my stay there.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rozanne H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H

Kan dit sterk aanbeveel!

Die verblyf was pragtig. Dit was skoon met mooi dekor en die ontbyt was heerlik! Ons het die tuin en swembad baie geniet!

Tania C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Ons het SO welkom gevoel!

Ek sien baie uit na my volgende verblyf by Three Oaks! Stella, Kobus en Lise het ons so welkom laat voel. Die kamers is pragtig - mens kan sien Stella is 'n kunstenaar - en die ligging het ons uitstekend gepas. Beslis 'n wenner!

Laetitia F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia F

Stella en Kobus, dankie vir julle ongelooflike gasvryheid.

As ons enigsins weer verblyf in daardie omgewing van die Kaap soek, sal dit verkieslik by 3 Oaks wees. Ons grootste waardering is dat julle bereid was om ons dogter op nr. 99 ook te akkommodeer vir die kort tydjie wat sy by ons kon wees en die moeite om vir haar 'n bed te kon voorsien by ons in die kamer. Dit was baie spesiaal vir ons.

Deborah P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P

Dit was veilig, rustig, mooi en skoon. Die mense was baie gasvry. Die ontbyte was heerlik! Fantastiese waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly en lekker geslaap! Die Kaapse winter het ons nie gebyt nie met elektriese komberse en warm badwater was ons meer as gelukkig. Die plekkie is pragtig gedekoreer en baie mooi skoon en netjies. Die mense is gasvry en ons het persoonlike aandag gekry en aan elke behoefte is voldoen. Die ligging is sentraal en ons was 10 minute se ry van die Durbanville Konferensie Sentrum waar ons 'n lesing aangebied het. Baie dankie Lize, jy is 'n engel! Baie moeite is met ons ontbyte gedoen en ons het gesmul. Dankie!

Dawie F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F

Baie lekker!

Sal weer besoek. Was baie lekker.

Elana L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana L

Netjies, gasvry.

Pragtige tuin en veilig.

Telana R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana R

Pragtige plekkie, rustig, bestuur baie gasvry en behulpsaam.

Ons het dit vreeslik geniet by Three Oaks B&B. Die dekor van elke kamer is so pragtig. Die bestuur van die gastehuis het ons op die hande gedra. Baie dankie vir al jul moeite met ons, ons het dit vreeslik geniet by julle! Sal dit graag aanbeveel! Baie seën vir julle! Sien jul gou weer!

Altus V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Hulle was baie hulpvaardig en het aangepas by my omstandighede! Wonderlik!

Ek kan net goeie goed sê van die gastehuis. Hulle het by my aangepas, was baie vriendelik en het my dadelik laat tuis voel. Ek kan nie wag om weer daar te gaan bly nie!

Ingrid C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Dit was baie lekker en ontspannend na my opleidingkursus elke dag.

Baie dankie vir julle goeie diens. Sal beslis volgende keer weer daar bly en sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Danie J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Een van my top 3 B&B's wat ek al ooit in my lewe gebly het.

Wow! As jy hou van rustigheid gekombineer met klas, styl en gasvryheid uit die boonste rakke, dan is dit die plek vir jou. Love it!

Nathan H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan H

A blessed stay!

Wonderful hosts maintaining a peaceful ambiance!

Lianne C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianne C

Beautiful.

We had a pleasant stay.

Annette P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette P

Lovely stay in a friendly, warm atmosphere.

Stella, Kobus and their daughter Lize are wonderful hosts, always willing to assist. They serve a fantastic breakfast that is prepared whilst you sip on your coffee/fruit juice.

Christa S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa S

Aangenaam.

Bietjie duur vir wat jy kry. Die wasbak is los en water vloei voortydig uit. Die prieel voor die kamer word nie bedek nie, so kan nie benut word as die weer sleg is nie. Geen voorsiening word gemaak vir alternatiewe kragbron tydens onderbrekings nie. Parkering knap en paadjie vanaf parkering tot kamer benodig aandag, veral met oorhangende takke in rëenweer. Kobus en Stella is uitstekende gashere en die ontbyt is ook baie smaaklik.

Dawid B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid B

Baie dankie. Die gemak van die bespreking en die nodige kommunikasie oor die verblyf en padkaarte.

Baie aangenaam. Erf is baie skuins en is moeilik om te stap na die eenhede. Swak parkeerplek teen skuinstes. Jammer van die swembad wat so vuil is.

Three Oaks B&B se terugvoer

Die erf wat skuins is , is juis die bekoring van die tuin, deurdat mens afkyk op die tuin en swembad. Daar is paadjies oral na die kamers wat nie skuins is nie. Die paadjies is juis so beplan. Die gas het met vertrek gekla oor die swembad wat vuil is. Ek het onmiddellik gaan kyk en ondersoek ingestel. Die swembad was glashelder en silwerskoon. Daar het enkele blare bo-op die water gedryf. Die swembadbodem het 'n paar ligte vlekkies op. Ek neem aan die gas het gedink dit is vuil.
Dit is die eerste keer dat iemand kla oor die parkering wat onlangs nuut geplavei is. Ek is tog bly dat die gaste dit aangenaam gevind het.

Three Oaks B&B
Thea M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M

Absoluut pragtig met alles wat nodig is vir 'n vroulike reisiger.

Warmte. Huislik en kunstig afgerond met asemrowende tuin en blomme en 'n heerlike ontbyt! Beskuit vir saam met jou tee of koffie in die kamer maak hierdie B&B 'n plek wat ek - wat al baie gereis het - weer sal besoek en definitief sal aanbeveel!

Eurika Y - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika Y

Wonderlike paar dae!

Wonderlike, vriendelike mense en ons het heerlik geslaap.

Llewelyn W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewelyn W

So enjoyable; all ran like clockwork!

Relaxing and so enjoyable ... felt like I was a family member. Yummy breakfasts! Fantastic hostesses! Kobus, Stella and Elize, I will be back.

Micheline D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline D

Wonderlike verblyf met vriendelike eienaars

Die eienaars is vriendelik en gaan uit hulle pad uit om jou gelukkig te maak. Die kamers is mooi en skoon en net genoeg wat jy wil hê. Kon nie vir meer gevra het nie!

Michael M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

We were made to feel most welcome in beautiful surroundings.

Incredible hospitality.

Deon C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Ongelooflike gasvryheid!

Die gasvryheid was ongelooflik!

Elisa M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa M

Wonderful B&B.

Yes! I would recommend Three Oaks to friends and family! We were treated excellently.

Juan-mare D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mare D

Pragtige plek! Jammer ons moes gou weer huis toe gaan.

Heerlik gebly! Die plekkie is pragtig en so rustig. Kon heerlik afskakel.

Suritha D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha D

Een nag oorgeslaap met ontbyt.

'n Rustige omgewing, vriendelike gasvrou, goeie geriewe en heerlike ontbyt.

Santie P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie P

Die hele proses van soek tot slaap baie effektief en suksesvol.

Sien die sterre hieronder.

Alida V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Oorgeslaap voor vlug na Gauteng.

Was baie lekker en gerieflik. Stil buurt met 'n baie lekker bed. Gasvrou is baie vriendelik.

Desere R - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desere R

Pragtige plekkie met gasvrye ontvangs en 'n warm atmosfeer.

Three Oaks is 'n pragtige gastehuis met 'n warm ontvangs, heerlike ontbyt, vriendelike diens, pragtige dekor en in 'n veilige, sentrale area. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en verseker weer daar gaan bly!

Volker A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Volker A

Beautiful place to stay for a few days.

Beautiful place to stay, thanks for everything!

Ronelle B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle B

Baie gerieflik vir die doel van my reis.

Persoonlik het die paadjie na die kamer bietjie geknou en ek sou 'n stort verkies het.

Lindi-Lee B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi-Lee B

`n Kollega en ek het vir twee nagte oorgebly by Three Oaks.

Die kamers is pragtig en baie gemaklik. Alles is baie keurig en het alles wat ek nodig gehad het. Die enigste negatiewe opmerking is dat die paadjie langs die huis moeilik is, veral as jy nie maklik loop nie.

Sonja C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Die verblyf en diens wat ons van ons gasvrou ontvang het, was uitstekend.

Die Camphers sal beslis weer in die toekoms van Drie Eike gebruik maak. Ons gasvrou, Lize, was pragtig en het uit haar pad gegaan om ons elke oggend met heerlike ontbyt te bedien. Ons sal beslis ons vriende van Drie Eike vertel. Die kamers en die tuin is pragtig en baie goed toegerus met alles wat 'n gas benodig om gerieflik vakansie te hou. Baie, baie dankie vir 'n heerlike vakansie wat ons altyd sal onthou.

Anna-marie V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie V

Aangename verblyf!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grand Duc-straat 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMDU2MWI5LTY1YWUtNDg2Zi05ZDM5LWVmZDUzNmIwYjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 7 Grand Duc Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.8621399 18.65628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang