Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Oaks B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kri P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Neat, quiet, safe and easy access. Only thing missing is an aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie aangename gasheer en gasvrou. Die gasheer het vir my laat aankoms gewag en my gehelp om my nessie te skrop. Baie netjiese en lekker, gemaklike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handre D
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Fantasties Ons het baie lekker gebly. Netjiese en gesellige kamers met wonderlike mense as eienaars en die lekkerste ontbyt. Ons sal beslis weer kom. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Baie dankie! Ons sien julle graag weer! Groete.

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Smaakvol en lekker. Baie dankie Kobus en Stella vir die lekker bly by julle. Baie lekker ontbyt en ‘n vyfsterblyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Beste Neels, Dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Groete, Three Oaks B&B

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Fantastiese verblyf. Ek en my vrou het by Three Oaks gebly op Sondag die 2 Julie. Van die begin tot die einde was dit net 'n fees gewees en elke verwagting oortref. Die rustigheid van Three Oaks was die perfekte einde van 'n besige naweek en ons kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2016

Sal vir enigiemand die plekkie aanbeveel! Wonderlike plek en wonderlike mense! Pragtige kamers en die mooiste roostuin! Sal enige tyd weer hier bly en sal beslis Three Oaks aanbeveel. Die moeite werd, en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Baie dankie, Megan! Baie bly julle het dit geniet! x

Mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2016

Asemrowend mooi, nie net die tuin nie, maar ook die eenhede en eienaars - heerlike ontbyt! Dis asof jy in 'n sprokie instap. Alles is asemrowend mooi, die tuin, die eenhede, die eienaars - alles. Baie sentraal geleë. En Stella en haar man gaan uit hul pad om als gemaklik vir jou te maak. Ons huisgesin het die tydjie daar ten volle geniet. En sal vir al ons toekomstige vakansies in die Kaap slegs by hulle oorbly. Uiters puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Baaaie dankie, Mari!! My hart is gelukkig en bly. Dis ons gaste wat alles die moeite werd maak. Die Vader seen ons gastehuis. Alle eer aan Hom.

Marie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2016

Fantastiese plek en fantastiese mense! Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Die omgewing is veilig, dis baie belangrik vir my! Cobus en Stella Wiid is so gasvry en behulpsaam. Ek sal Three Oaks absoluut aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag
5.0
Jul 2016

Wat 'n aangename ondervinding! Pragtige gastehuis met vriendelike eienaars. Baie professioneel. Sal definitief weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Dankie! Kom kuier gerus weer!

Tania V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2016

Daar is absoluut niks wat ek kan voorstel om die wonderlike ervaring te verbeter nie! Die 2 kamers waarin ons gebly het, is geskei deur 'n houtdeur wat ons kinders laat veilig voel het en steeds privaatheid verskaf. Die detail in die kamers maak so 'n mooi plek en die ongelooflike netheid en sindelikheid is verstommend. Die eienaars is 2 pragtige mense wat jou so spesiaal laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Three Oaks B&B
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit gee vir ons groot plesier as ons gaste hul kuiertjie aan Drie Eike geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grand Duc-straat 7, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMDU2MWI5LTY1YWUtNDg2Zi05ZDM5LWVmZDUzNmIwYjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 7 Grand Duc Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.8621399 18.65628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang