Three Olive Trees
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Cecil O - Aug 2024
Algehele gradering
Te veel vra, te min tyd.
Zananda K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Maria D - Jun 2024
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Kutlwano M - Apr 2024
Algehele gradering
My stay was awesome.
Martha V - Apr 2024
Algehele gradering
Waardeer vir geld.
Marlize D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste oornag.
Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Oase in die woestyn.
O.b. M - Mrt 2024
Algehele gradering
My young family and I had a very pleasant stay.
David S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Marco L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf. Vriendelike mense. Waarde vir geld.
Annelien B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige plek.
Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Estelle En Jan D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekke privaat en stil. Dit baie geniet.
Marinda C - Jul 2023
Algehele gradering
Die plek is regtig baie netjies.
Belinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, net wat oornagreisigers nodig het.
Shireen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Affordable accomodation close to major travel routes.
Willem N - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat benodig en meer.
Duduzile L - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Erika S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Marietta C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit het heeltemal voldoen aan ons verwagtinge. Skoon, netjies en vriendelike verwelkoming.
Paul H - Des 2023
Algehele gradering
Ok.
Cindi B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, vriendelike ontvangs.
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Kan definitief aanbeveel.
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het lekker hier geslaap.
Annemarie M - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Heila S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
George R - Mrt 2022
Algehele gradering
Great hosts and an amazing location.
Albertus L - Feb 2022
Algehele gradering
Smaakvol, veilig, goeie ontvangs, naby 'n lekker eetplek.
Three Olive Trees se terugvoer
Hi Hettie, dankie vir jou terugvoer dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Hendrik
Brendon O - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Chantel S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker, gerieflike oornagstop.
Leon D - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en gemaklik. En veilig.
Ansune K - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim en wonderlike ontvangs.
Paul H - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Donovan B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Three Olive Trees se terugvoer
Hi Donovan, we are glad you enjoyed your stay. Keep well, keep safe and hope to see you again soon. Best regards, H&B.
Jandré W - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Ruim slaapvertrek met baie pakplek.
Carla D - Sep 2021
Algehele gradering
Onrustig.
Lees meerClementine C - Des 2020
Algehele gradering
The stay was wonderful, friendly and helpful people. I would definitely recommended this place to anyone.
Augustine S - Des 2020
Algehele gradering
So lekker plekkie, ons het daar oornag op ons pad na die Kaap!
Three Olive Trees se terugvoer
Hi Augustine, dankie vir jou boodskap. Ons is so bly julle het ons selfsorg eenheid geniet. Hopelik sien ons julle gou weer.
Annetjie N - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik slaapplek.
Three Olive Trees se terugvoer
Hi Annetjie, dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Die lugversorging is intussen herstel. Vriendelike groete, H&B.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang