Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olive Trees

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gerieflik, skoon en netjies. Baie netjies, gerieflik en sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike, gemaklike verblyf in Bloemfontein. Tweede keer wat ons by hulle bly, sal 'n derde keer ook daar tyd spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik en sonder drama. Alles soos belowe. Vriendelike ontvangs, alle fasiliteite op goeie standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, gerieflik en veilig. 2 nagte oor geslaap vir hospitaalbesoek. Lekker gekuier op die stoepie. Het alles wat mens nodig het. Al wat gepla het, was dat die kar in die son staan in die oggend. Maar sal nog steeds weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic value for money. Fantastic stay, friendly service, clean and comfortable property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charissa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig. Ons het baie lekker gerus vir die volgende dag se rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonievan Schalkwyk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld, netjies en skoon. Ruim kamer en badkamer. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag
5.0
Des 2024

Beyond satisfied. Also no issue receiving us after 21:00. Clean, fresh, homely and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asande K
1 nag
5.0
Des 2024

You will feel like you're in a small heaven. We experienced a warm welcome when we arrived, and the place was very spontaneous. Good place for any occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Te veel vra, te min tyd. Ons het baie geniet, was goed en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R499
R 499 R 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R 499 R 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4548d47c0f0c8b8c761ccb228877aae2efa7873540f5429a43885734dcbccf5500a8c57408a0ad1c6aa2fb4eaf410421da4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499 nouVanaf R225 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 28 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.09144679949 26.242763144775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang