Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olive Trees

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Three Olive Trees
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cecil O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O

Te veel vra, te min tyd.

Ons het baie geniet, was goed en rustig.

Zananda K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zananda K

Heerlik!

Ons was vir 'n week ingeboek by Three Olive Trees gastehuis, en hulle sien ons vir seker weer. Die eienaar is vreeslik vriendelik en die plek baie netjies en skoon. Dit is ook baie goed geleë naby winkels en hoofroetes.

Maria D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Kan aanbeveel.

Het baie lekker gebly. Geen klagtes. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die woon eenheid was elke dag skoon gemaak en skoon gaste handdoeke is elke 2de dag voorsien. Die eenheid is baie ruim en gerieflik. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas wat nie sigbaar is op die fotos nie. Die eenheid beskik nie oor 'n stoof om kos gaar te kan maak nie. Kan wel kos opwarm in die mikrogolf.

Kutlwano M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kutlwano M

My stay was awesome.

My stay was great. I had no issues with the room. The decor was amazing, and the room is very spacious. The location is close to restaurants and shopping centres. The area was safe with little to no traffic passing by. The host was very kind and helpful. I would stay here again next time.

Martha V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Waardeer vir geld.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Sal vir seker weer daar bly.

Marlize D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Fantasties.

Rustig, veilig en goed geleë. Sal beslis aanbeveel.

Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Beste oornag.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer na 'n lang reis oppad terug huis toe. Ons kan die plek aanbeveel. Dit was skoon, netjies en goed toegerus. Die plek is naby winkels en restaurante. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

O.b. M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
O.b. M

My young family and I had a very pleasant stay.

Very friendly hosts, attended to all our needs. This will be my new home away from home.

Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Oase in die woestyn.

Ons het twee keer oorgebly. Oppad Kaap toe en weer terug huis toe. Three Olive Trees was soos 'n oase in die woestyn. Die plek is goed toegerus, gerieflik en sentraal. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het lekker uitgerus na 'n lang reis. Ek kan Three Olive Trees met vrymoedigheid aanbeveel en sal in die toekoms weer by hulle bespreek.

David S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Rustig en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Was vriendelik ontvang en plek was netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Is naby kosplekke en ook baie maklik om weer op die groot pad te kom. Sal beslis weer daar bly!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marco L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L

Netjiese en skoon verblyf. Vriendelike mense. Waarde vir geld.

Vinnige oornagverblyf gesoek. Baie netjies en skoon. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kinders het die kat geniet wat ook kom inloer het. Goeie waarde vir geld, in my opinie.

Annelien B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien B

Rustige plek.

Baie rustige plekkie.

Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Uitstekend.

Definitief die moeite werd.

Estelle En Jan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle En Jan D

Baie lekke privaat en stil. Dit baie geniet.

Hoop om volgende jaar dieselfde tydperk daar te kan bly vir my man se skyfskietkapionskap. Naby genoeg aan alles, bv. winkels, skietbaan.

Marinda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Die plek is regtig baie netjies.

Veilig gevoel om daar te slaap, voertuig was veilig agter geslote hek en die prys is regtig bekostigbaar.

Belinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Eienaar was ongelooflik vriendelik, het vir ons tot laat opgewag. Woonstel is ruim, goed toegerus en silwerskoon. Beddegoed is lekker warm. Baie dankie vir puik verblyf! Sien definitief weer!

Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Baie lekker geslaap, net wat oornagreisigers nodig het.

Alles soos geadverteer, skoon en netjies en genoeg beddegoed vir koue weer.

Willem N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Alles wat benodig en meer.

Hoogs aanbeveel. Baie sentraal geleë naby aan winkels en skole. Baie vriendelike mense en goeie diens. Baie goeie waarde vir geld.

Shireen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen K

Affordable accomodation close to major travel routes.

Clean, convenient room great hospitality.

Duduzile L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duduzile L

Awesome.

Refreshing and much needed.

Marietta C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta C

Dit het heeltemal voldoen aan ons verwagtinge. Skoon, netjies en vriendelike verwelkoming.

Dit was skoon en netjies, word elke dag mooi skoongemaak, en ons was baie tevrede. Ek sal aanbeveel dat hulle algemene onderhoud dophou soos bv. los wasbakkrane, dak verf, los drade (extentions) wat oral hang netjies vasmaak. Die stoof wat op die tafel gesit is verskaf ook geen plek om te sit en eet nie.

Erika S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Goeie oornag verblyf.

Goeie kommunikasie en verblyf.

Paul H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H

Ok.

Nie baie veilig nie, geen fans of aircon nie.

Cindi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi B

Rustig, gerieflik, vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon, beslis aanbeveel.

Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Kan definitief aanbeveel.

Baie lekker gebly. Als wat mens nodig het. Baie vriendelik en behulpsaam.

Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons het lekker hier geslaap.

Dankie.

Annemarie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Veilig en rustig.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie gerieflik en skoon. Ek en my dogter het heerlik gekuier.

Heila S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Baie oulike plekkie.

Baie privaat en netjies. Ons het dit baie geniet.

George R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Great hosts and an amazing location.

I'm a business traveler and the hosts have been so good and the WiFi is amazing I am able to do my work in a quite area. A great stay.

Albertus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Smaakvol, veilig, goeie ontvangs, naby 'n lekker eetplek.

Ons host en sy ontvangs persoon was baie behulpsaam en het seker gemaak ons is gemaklik en weet van plekke wasr ons kos kan kry na n lang rit. Baie dankie. Kan verseker Three Olive Trees aanbeveel.

Three Olive Trees se terugvoer

Hi Hettie, dankie vir jou terugvoer dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Hendrik

Three Olive Trees
Brendon O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon O

Uitstekende verblyf.

Uitstekende waarde vir geld! Baie netjies. Ons het dit baie geniet hier.

Chantel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Dit was 'n lekker, gerieflike oornagstop.

Ek en my man was vriendelik gegroet en inklok en uitklok was baie gemaklik. Dis 'n pragtige plekkie om te bly.

Leon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Skoon en gemaklik. En veilig.

Perfek vir 'n gesin vir oornag.

Ansune K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansune K

Skoon, netjies, ruim en wonderlike ontvangs.

Die ontvangs was warm en vriendelik en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamer was lieflik skoon en netjies.

Paul H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Baie netjiese plek.

Kan dak fan of 'n staan fan installeer.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Donovan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan B

Dit was fantasties.

Baie lekker, stil en rustig.

Three Olive Trees se terugvoer

Hi Donovan, we are glad you enjoyed your stay. Keep well, keep safe and hope to see you again soon. Best regards, H&B.

Three Olive Trees
Jandré W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandré W

Vriendelike ontvangs. Ruim slaapvertrek met baie pakplek.

Kombuisgeriewe voldoende vir oornagverblyf. Als mooi skoon en netjies.

Carla D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carla D

Onrustig.

Hulle kombuis en sitkamer is by jou kombuis. As jy in die aand lê om te slaap hoor mens hulle TV en hulle lag en praat onmenslik hard. Ons het 1 aand die hek oopgemaak om te ry, die hek was skaars 'n halwe meter oop toe stap daar 'n man in om te vra vir geld. Ons het die eerste week nie water gehad nie. Ons het wel 'n afslag gekry maar sjoe as jy sien almal om jou spuit tuin nat ens. is dit maar ongemaklik. Indien daar 'n voorval is by die eienaars, sal die man wat die skottelgoed kom was nie opdaag nie en daar is nêrens plek waar jy skottelgoed kan was nie. Daar nie 'n wasbak in die kombuis nie. Daar was 'n hele paar dae wat hy nie opgedaag het nie wat hy hulle op 'n ander plek moes gaan help, dan kom se hulle eers so by dag 3 vir ons jammer. So die skottelgoed wat mens gebruik moet jy maar in die stort was. En daar is onmenslik baie miere.

Clementine C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clementine C

The stay was wonderful, friendly and helpful people. I would definitely recommended this place to anyone.

It's very close to shopping centres and close to the Nelson Mandela Statue. Very well worth the stay.

Augustine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augustine S

So lekker plekkie, ons het daar oornag op ons pad na die Kaap!

Hulle het so baie moeite gedoen om ons te akkommodeer en te laat tuis voel! Sal hulle beslis aanbeveel.

Three Olive Trees se terugvoer

Hi Augustine, dankie vir jou boodskap. Ons is so bly julle het ons selfsorg eenheid geniet. Hopelik sien ons julle gou weer.

Three Olive Trees
Annetjie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie N

Gerieflik slaapplek.

Gerieflike slaapplek, as dit al is waarvoor jy dit benodig. Die lugversorging is nie baie effektief nie - met temperature wat hoog is gedurende die nag.

Three Olive Trees se terugvoer

Hi Annetjie, dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Die lugversorging is intussen herstel. Vriendelike groete, H&B.

Three Olive Trees
Vanaf R499
R499 R225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R499 R225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4548d47c0f0c8b8c761ccb228877aae2efa7873540f5429a43885734dcbccf5500a8c57408a0ad1c6aa2fb4eaf410421da4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499 nouVanaf R225 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 28 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.09144679949 26.242763144775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang