Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olive Trees

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2023 tot 26 Nov 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R499 R225 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Three Olive Trees is in Waverley, een van Bloemfontein se gesogte woonbuurte, geleë. Die eiendom is privaat en veilig.

Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied, met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskassie, breekware en eetgerei insluit. Elke eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer.

Tee, koffie, suiker en melk word met aankoms vir die eerste aand voorsien. Dit is selfsorgverblyf en ontbyt is nie by die tarief ingesluit.

Veilige parkeerplek word agter 'n privaat hek voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leonievan Schalkwyk V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, netjies en skoon. Ruim kamer en badkamer. Stil en rustige omgewing.
Des 2024
Pierre V
5.0
Beyond satisfied. Also no issue receiving us after 21:00. Clean, fresh, homely and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Asande K
5.0
You will feel like you're in a small heaven. We experienced a warm welcome when we arrived, and the place was very spontaneous. Good pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Cecil O
Saam met lewensmaat
5.0
Te veel vra, te min tyd. Ons het baie geniet, was goed en rustig.
Aug 2024
Zananda K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons was vir 'n week ingeboek by Three Olive Trees gastehuis, en hulle sien ons vir seker weer. Die eienaar is vreeslik vriendelik en die plek...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Three Olive Trees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R499
R 499 R 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R 499 R 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4548d47c0f0c8b8c761ccb228877aae2efa7873540f5429a43885734dcbccf5500a8c57408a0ad1c6aa2fb4eaf410421da4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499 nouVanaf R225 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 28 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.09144679949 26.242763144775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang