Three Olives Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marizle V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Three Olives Guest House se terugvoer
Hallo Marizle
Dankie vir die mooi 'review'. Ons werk hard om ons standaard hoog te hou. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Diana & Karin
Marlie B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige en veilige oor bly gastehuis.
Three Olives Guest House se terugvoer
Baie dankie Marlie. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet. Sien julle gou weer.
Marina K - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
Three Olives Guest House se terugvoer
Liewe Marina, was soo lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Sien gou weer!
Karin
Diani V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese oornagplek.
Three Olives Guest House se terugvoer
Hi Diani. Dit was lekker om julle te gehad het en ons hoop om julle weer te sien! En dankie vir die goeie getuig.
Ilze N - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en nog meer!
Three Olives Guest House se terugvoer
Hallo Ilze
Dankie dat julle hier gebly het en tyd geneem het om vir ons so n mooi getuigskrif te gee.
Groete
Karin Bosman
Hennie B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt! Eersteklas kliëntediens!
Three Olives Guest House se terugvoer
Dankie Hennie, dit was baie lekker om julle hier te gehad het. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Gerhard T - Apr 2023
Algehele gradering
Alles is net perfek.
Estelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Karin is 'n wonderlike gasvrou en ons het ons kuier baie geniet.
Three Olives Guest House se terugvoer
Beste Estelle
Dankie dat julle Three Olives Guest House gekies het. Dit was geen probleem om vir julle te wag nie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Karin
Leonie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Indien mens luukse huislikheid wil hê, is dit die regte bestemming.
Three Olives Guest House se terugvoer
Leonie, baie dankie dat julle Three Olives geniet het en is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Groete. Karin
Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon en netjies.
Marlize V - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis een van die beste plekke.
Zanell S - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het só lekker gebly. Ons het dadelik tuis gevoel.
Three Olives Guest House se terugvoer
Hi Zanell, baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Karin
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Een van die beste beskikbaar teen hierdie prys.
Lezandi E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Heinn H - Mrt 2022
Algehele gradering
Na 'n lang dag se reis, beslis die beste plek om te oornag.
Three Olives Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Heinn. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Marie-lee D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar oor te bly.
Alrika V - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, pragtig, gerieflik.
Three Olives Guest House se terugvoer
Alrika baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop om jou gou weer te sien.
Anrè B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Three Olives Guest House se terugvoer
Baie dankie Anre. Ons waardeer julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.
Marietjie U - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Three Olives Guest House se terugvoer
Baie dankie Marietjie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Martha Susanna L - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Retha H - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid, ontspanne atmosfeer!
Three Olives Guest House se terugvoer
Dankie Retha.
Ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Karin
Leonie S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en veilig.
Analene C - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Three Olives Guest House se terugvoer
Dankie Analene. Hoop om jou gou weer te sien.
Karin
Jacques A - Feb 2019
Algehele gradering
Stay was excellent.
Deon L - Mrt 2018
Algehele gradering
My verblyf by Three Olives het aan al my verwagtinge voldoen - veilige, smaakvolle, goed toegeruste en netjiese verblyf.
Three Olives Guest House se terugvoer
Thank you for your review. We are so delighted that you enjoyed your stay so much. and we look forward to hosting you again.
Karin Bosman
Christell S - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, lieflik, netjies en skoon!
Three Olives Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Izette N - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met absoluut alles wat jy nodig het.
Three Olives Guest House se terugvoer
Thank you for your review. We are so delighted that you enjoyed your stay so much, and we look forward to hosting you again. Karin Bosman
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang