Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olives Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Three Olives Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marizle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizle V

Uitstekend.

Baie skoon en netjies en vriendelike personeel!

Three Olives Guest House se terugvoer

Hallo Marizle

Dankie vir die mooi 'review'. Ons werk hard om ons standaard hoog te hou. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Diana & Karin

Three Olives Guest House
Marlie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B

Rustige en veilige oor bly gastehuis.

Three Olives Gastehuis is 'n lieflike plek om oor te slaap, alles is mooi skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly. Ons het ook baie lekker ontbyt geniet.

Three Olives Guest House se terugvoer

Baie dankie Marlie. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet. Sien julle gou weer.

Three Olives Guest House
Marina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Puik.

Ons het werklik baie lekker gebly. Heerlike ontbyt en baie vriendelike diens.

Three Olives Guest House se terugvoer

Liewe Marina, was soo lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Sien gou weer!

Karin

Three Olives Guest House
Diani V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diani V

Baie lekker, netjiese oornagplek.

Baie netjiese kamer en eetplek met baie vriendelike diens van Karin ons gasvrou.

Three Olives Guest House se terugvoer

Hi Diani. Dit was lekker om julle te gehad het en ons hoop om julle weer te sien! En dankie vir die goeie getuig.

Three Olives Guest House
Ilze N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N

Waarde vir geld en nog meer!

Ten spyte van die bittere koue en kragonderbrekings het Karin ons baie tuis laat voel en ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Die kragopwekker het natuurlik ook 'n groot verskil gemaak. Die kamer was skoon en baie netjies met alles in wat jy nodig het vir oorslaap. Ons sal baie beslis weer Three Olives Guest House besoek.

Three Olives Guest House se terugvoer

Hallo Ilze

Dankie dat julle hier gebly het en tyd geneem het om vir ons so n mooi getuigskrif te gee.

Groete

Karin Bosman

Three Olives Guest House
Hennie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Fantastiese verblyf, vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt! Eersteklas kliëntediens!

Die ervaring wat ons beleef het spreek van 5-ster gehalte deur en deur! Hulle was "hands-on" met enige navraag! Sal hulle enige tyd aanbeveel!

Three Olives Guest House se terugvoer

Dankie Hennie, dit was baie lekker om julle hier te gehad het. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Three Olives Guest House
Gerhard T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Alles is net perfek.

Hierdie is van die beste wat ons nog ervaar het.

Estelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Karin is 'n wonderlike gasvrou en ons het ons kuier baie geniet.

Pragtige plek, alles silwerskoon en netjies. Ek sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Three Olives Guest House se terugvoer

Beste Estelle

Dankie dat julle Three Olives Guest House gekies het. Dit was geen probleem om vir julle te wag nie.

Hoop om julle weer te sien.

Groete

Karin

Three Olives Guest House
Leonie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K

Indien mens luukse huislikheid wil hê, is dit die regte bestemming.

Die akkommodasie is maklik om te vind en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Three Olives Guest House se terugvoer

Leonie, baie dankie dat julle Three Olives geniet het en is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Groete. Karin

Three Olives Guest House
Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Gerieflik en baie skoon en netjies.

Die eienaar het baie moeite gedoen aangesien ons baie laat van die lughawe af gekom het!

Marlize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V

Beslis een van die beste plekke.

Baie vriendelik mense en mooi skoon plekkie.

Zanell S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell S

Ons het só lekker gebly. Ons het dadelik tuis gevoel.

Die kamer is netjies, skoon en lyk presies soos die foto. Die gastehuis is sentraal geleë en baie veilig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Three Olives Guest House se terugvoer

Hi Zanell, baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Karin

Three Olives Guest House
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Een van die beste beskikbaar teen hierdie prys.

Werklik aangenaam/uitstekend in alle opsigte, goeie waarde, een van die beste teen hierdie prys.

Lezandi E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Baie netjies en skoon.

Ontbyt was heerlik, kamers netjies en skoon en pragtige decor.

Heinn H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinn H

Na 'n lang dag se reis, beslis die beste plek om te oornag.

Sien sterre.

Three Olives Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Heinn. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Three Olives Guest House
Marie-lee D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-lee D

Dit was baie lekker om daar oor te bly.

Netjiese kamer en badkamer. Heerlike ontbyt.

Alrika V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Veilig, pragtig, gerieflik.

Die gastehuiskamers is smaakvol en gerieflik gemeubileer. Veiligheid en onafhanklikheid van gaste is duidelik prioriteit. Hoop om weer hier te kan oornag.

Three Olives Guest House se terugvoer

Alrika baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop om jou gou weer te sien.

Three Olives Guest House
Anrè B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrè B

Netjies, gerieflik en veilig.

Die beste waarde vir geld! Ons het ons nuwe oorslaapplek in Pretoria gekry! Vriendelike diens. Beter as die foto's.

Three Olives Guest House se terugvoer

Baie dankie Anre. Ons waardeer julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.

Three Olives Guest House
Marietjie U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Baie lekker.

Regtig goeie waarde vir geld en Karin doen moeite om gaste se behoeftes te akkommodeer.

Three Olives Guest House se terugvoer

Baie dankie Marietjie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Three Olives Guest House
Martha Susanna L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Susanna L

Waarde vir geld.

Alles het voldoen aan die verseistes. Skoon en netjies, Goeie ontbyt.

Retha H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Heerlike gasvryheid, ontspanne atmosfeer!

Dit was heerlik, skoon en netjies. Lekker om net te kon ontspan. Ons het baie lekker geslaap, en is met 'n heerlike ontbyt bederf! Three Olives Guesthouse sal ons definitief weer sien!

Three Olives Guest House se terugvoer

Dankie Retha.

Ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
Karin

Three Olives Guest House
Leonie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Dit was ongelooflik lekker en veilig.

Ons is baie hartlik ontvang deur Karen die eienaar. Die plek se kamers is ruim, netjies, baie veilig en bekostigbaar. Ons het lekker warm geslaap. Die lekkerste ontbyt geëet. Dit was beslis die moeite werd om daar te oornag. Sal dit definitief weer doen as ons in daai area kom. Sal dit vir enige een aanbeveel. Puik diens.

Analene C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analene C

Verblyf was uitstekend.

Ontbyt was heerlik, kamer groot en ruim en linne van goeie gehalte.

Three Olives Guest House se terugvoer

Dankie Analene. Hoop om jou gou weer te sien.

Karin

Three Olives Guest House
Jacques A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Stay was excellent.

Staff was friendly food was excellent place very clean.

Deon L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

My verblyf by Three Olives het aan al my verwagtinge voldoen - veilige, smaakvolle, goed toegeruste en netjiese verblyf.

Ek was beïndruk met die moderne, gerieflike, goed toegeruste en netjiese kamer, asook die veiligheid van die gastehuis. Die vriendelike ontvangs het my welkom laat voel.

Three Olives Guest House se terugvoer

Thank you for your review. We are so delighted that you enjoyed your stay so much. and we look forward to hosting you again.

Karin Bosman

Three Olives Guest House
Christell S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christell S

Wonderlike verblyf, lieflik, netjies en skoon!

Uitstekend! Netjieste gastehuis waarin ek al gebly het. Heerlike ontbyt!

Three Olives Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Three Olives Guest House
Izette N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Pragtige gastehuis met absoluut alles wat jy nodig het.

'n Pragtige gastehuis met absoluut alles wat jy dalk mag nodig kry. Van 'n tweepuntmuurprop tot 'n plek om jou selfoon te laai - hulle het aan alles gedink.

Three Olives Guest House se terugvoer

Thank you for your review. We are so delighted that you enjoyed your stay so much, and we look forward to hosting you again. Karin Bosman

Three Olives Guest House
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH581CdJ8DxGbsfHj01GXzudJUQCDbZFI5fL5b6xVVXjN49KKYF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Corner of Winston Road and Ireland Avenue Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.844616575455 28.154544263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang