Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olives Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marizle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie skoon en netjies en vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hallo Marizle Dankie vir die mooi 'review'. Ons werk hard om ons standaard hoog te hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Diana & Karin

Marlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige en veilige oor bly gastehuis. Three Olives Gastehuis is 'n lieflike plek om oor te slaap, alles is mooi skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly. Ons het ook baie lekker ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Baie dankie Marlie. Ons is bly julle het julle verblyf hier geniet. Sien julle gou weer.

Marina K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Puik. Ons het werklik baie lekker gebly. Heerlike ontbyt en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Liewe Marina, was soo lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Sien gou weer! Karin

Diani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker, netjiese oornagplek. Baie netjiese kamer en eetplek met baie vriendelike diens van Karin ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hi Diani. Dit was lekker om julle te gehad het en ons hoop om julle weer te sien! En dankie vir die goeie getuig.

Ilze N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld en nog meer! Ten spyte van die bittere koue en kragonderbrekings het Karin ons baie tuis laat voel en ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Die kragopwekker het natuurlik ook 'n groot verskil gemaak. Die kamer was skoon en baie netjies met alles in wat jy nodig het vir oorslaap. Ons sal baie beslis weer Three Olives Guest House besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Hallo Ilze Dankie dat julle hier gebly het en tyd geneem het om vir ons so n mooi getuigskrif te gee. Groete Karin Bosman

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastiese verblyf, vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt! Eersteklas kliëntediens! Die ervaring wat ons beleef het spreek van 5-ster gehalte deur en deur! Hulle was "hands-on" met enige navraag! Sal hulle enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Dankie Hennie, dit was baie lekker om julle hier te gehad het. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Gerhard T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Alles is net perfek. Hierdie is van die beste wat ons nog ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Karin is 'n wonderlike gasvrou en ons het ons kuier baie geniet. Pragtige plek, alles silwerskoon en netjies. Ek sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Beste Estelle Dankie dat julle Three Olives Guest House gekies het. Dit was geen probleem om vir julle te wag nie. Hoop om julle weer te sien. Groete Karin

Leonie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Indien mens luukse huislikheid wil hê, is dit die regte bestemming. Die akkommodasie is maklik om te vind en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Three Olives Guest House
Leonie, baie dankie dat julle Three Olives geniet het en is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Groete. Karin

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Gerieflik en baie skoon en netjies. Die eienaar het baie moeite gedoen aangesien ons baie laat van die lughawe af gekom het!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH581CdJ8DxGbsfHj01GXzudJUQCDbZFI5fL5b6xVVXjN49KKYF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Corner of Winston Road and Ireland Avenue Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.844616575455 28.154544263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang